{"id":146358,"date":"2026-08-11T19:20:00","date_gmt":"2026-08-11T19:20:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/vers-en-klank-mediese-mankemente\/"},"modified":"2026-08-11T19:20:00","modified_gmt":"2026-08-11T19:20:00","slug":"vers-en-klank-mediese-mankemente","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/vers-en-klank-mediese-mankemente\/","title":{"rendered":"Vers en klank: Mediese mankemente"},"content":{"rendered":"<p>11 Augustus 2026: \u2019n Mediese ondersoek is selde net \u2019n ondersoek van die liggaam. Dit is ook \u2019n ondersoek van die gees. Dit vra iets van \u2019n mens se moed, jou geduld en jou vermo\u00eb om met onsekerheid saam te leef. Digters het nog altyd hierdie oomblikke probeer vasvang \u2013 die weerloosheid van \u2019n liggaam wat nie meer heeltemal gehoorsaam is nie; die vreemde taal van mediese terme; die menslike behoefte om sin te maak van lyding&#8230; Maar hulle skryf ook oor die humor wat, selfs in \u2019n spreekkamer, kan opduik. Carel Nel en Erica Wessels doen voorlesings van gedigte oor mediese mankemente.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>11 Augustus 2026: \u2019n Mediese ondersoek is selde net \u2019n ondersoek van die liggaam. Dit is ook \u2019n ondersoek van die gees. Dit vra iets van \u2019n mens se moed, jou geduld en jou vermo\u00eb om met onsekerheid saam te leef. Digters het nog altyd hierdie oomblikke probeer vasvang \u2013 die weerloosheid van \u2019n liggaam [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"b20f0d9e-b913-494c-8525-b49f009f711c","podcast-id":"60be89e2-3e98-44b3-8884-ad440125c1f3","podcast-name":"Vers en klank: Mediese mankemente","title":"vers-en-klank","podcast-description":"11 Augustus 2026: \u2019n Mediese ondersoek is selde net \u2019n ondersoek van die liggaam. Dit is ook \u2019n ondersoek van die gees. Dit vra iets van \u2019n mens se moed, jou geduld en jou vermo\u00eb om met onsekerheid saam te leef. Digters het nog altyd hierdie oomblikke probeer vasvang \u2013 die weerloosheid van \u2019n liggaam wat nie meer heeltemal gehoorsaam is nie; die vreemde taal van mediese terme; die menslike behoefte om sin te maak van lyding... Maar hulle skryf ook oor die humor wat, selfs in \u2019n spreekkamer, kan opduik. Carel Nel en Erica Wessels doen voorlesings van gedigte oor mediese mankemente.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/d616af15-45b2-471f-bcb3-ad440125c1ef\/b20f0d9e-b913-494c-8525-b49f009f711c\/audio.mp3?in_playlist=60be89e2-3e98-44b3-8884-ad440125c1f3","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/d616af15-45b2-471f-bcb3-ad440125c1ef\/b20f0d9e-b913-494c-8525-b49f009f711c\/image.jpg?t=1716403714&in_playlist=60be89e2-3e98-44b3-8884-ad440125c1f3&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/vers-en-klank\/vers-en-klank-mediese-mankemente","duration":"23:18","published-state":"Published","published-date":"2026-08-11T19:20:00Z","highlight":""},"class_list":["post-146358","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/146358","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=146358"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}