{"id":146388,"date":"2026-08-12T07:30:00","date_gmt":"2026-08-12T07:30:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/voedselveiligheid-dit-begin-by-die-winkel\/"},"modified":"2026-08-12T07:30:00","modified_gmt":"2026-08-12T07:30:00","slug":"voedselveiligheid-dit-begin-by-die-winkel","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/voedselveiligheid-dit-begin-by-die-winkel\/","title":{"rendered":"Voedselveiligheid: Dit begin by die winkel"},"content":{"rendered":"<p>Kos is iets wat ons elke dag koop, voorberei en deel met die mense vir wie ons lief is, maar hoeveel weet ons regtig van wat tussen die winkelrak en ons etenstafel gebeur? Ons kyk in hierdie reeks hoe klein veranderinge in ons kombuisgewoontes kan help om kos veiliger te maak, minder te vermors en selfs geld te spaar. Ons praat hieroor met Annelien Pienaar, \u2018n voedselwetenskapdosent, skrywer en iemand wat jare se wetenskaplike kennis omskep in praktiese raad vir die alledaagse kok. Sy s\u00ea voedselveiligheid begin nie eers wanneer jy by die huis kom nie, dit begin reeds wanneer jy jou inkopiemandjie stoot &#8211;  van hoe jy produkte kies, tot die volgorde waarin jy jou inkopies doen. Klein besluite kan \u2019n groot verskil maak.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Kos is iets wat ons elke dag koop, voorberei en deel met die mense vir wie ons lief is, maar hoeveel weet ons regtig van wat tussen die winkelrak en ons etenstafel gebeur? Ons kyk in hierdie reeks hoe klein veranderinge in ons kombuisgewoontes kan help om kos veiliger te maak, minder te vermors en [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"617bc47b-b360-4def-a45b-b4a40074b99a","podcast-id":"9409c896-f18e-4f19-838c-afee00a3f7e4","podcast-name":"Voedselveiligheid: Dit begin by die winkel","title":"intussen","podcast-description":"Kos is iets wat ons elke dag koop, voorberei en deel met die mense vir wie ons lief is, maar hoeveel weet ons regtig van wat tussen die winkelrak en ons etenstafel gebeur? Ons kyk in hierdie reeks hoe klein veranderinge in ons kombuisgewoontes kan help om kos veiliger te maak, minder te vermors en selfs geld te spaar. Ons praat hieroor met Annelien Pienaar, \u2018n voedselwetenskapdosent, skrywer en iemand wat jare se wetenskaplike kennis omskep in praktiese raad vir die alledaagse kok. Sy s\u00ea voedselveiligheid begin nie eers wanneer jy by die huis kom nie, dit begin reeds wanneer jy jou inkopiemandjie stoot -  van hoe jy produkte kies, tot die volgorde waarin jy jou inkopies doen. Klein besluite kan \u2019n groot verskil maak.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/9e67dbcc-c9a3-40fb-97a6-afee00a3498c\/617bc47b-b360-4def-a45b-b4a40074b99a\/audio.mp3?in_playlist=9409c896-f18e-4f19-838c-afee00a3f7e4","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/9e67dbcc-c9a3-40fb-97a6-afee00a3498c\/617bc47b-b360-4def-a45b-b4a40074b99a\/image.jpg?t=1786518347&in_playlist=9409c896-f18e-4f19-838c-afee00a3f7e4&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/intussen\/voedselveiligheid-dit-begin-by-die-winkel","duration":"8:18","published-state":"Published","published-date":"2026-08-12T07:30:00Z","highlight":""},"class_list":["post-146388","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/146388","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=146388"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}