{"id":167059,"date":"2026-08-18T19:20:00","date_gmt":"2026-08-18T19:20:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/vers-en-klank-die-skaduwee-van-siekte\/"},"modified":"2026-08-18T19:20:00","modified_gmt":"2026-08-18T19:20:00","slug":"vers-en-klank-die-skaduwee-van-siekte","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/vers-en-klank-die-skaduwee-van-siekte\/","title":{"rendered":"Vers en klank: Die skaduwee van siekte"},"content":{"rendered":"<p>18 Augustus 2026: Dit is seker een van die moeilikste gedagtes waarmee &#8216;n mens gekonfronteer kan word &#8211; dat daar sekere dinge is wat eenvoudig buite jou beheer is. Jy kan byvoorbeeld sommige siektes probeer voorkom deur gesond te eet, meer te oefen en minder te stres. Maar partykeer skuil \u2019n gr\u00f3\u00f3t siekte in jou gene, en maak nie saak w\u00e1t jy doen nie, dit sal op \u2019n dag maar net sy verskyning maak. Hierdie soort kwale raak selde net die een wat dit dra. Dit sprei sy skaduwee ook oor geliefdes en vriende. Ons luister na gedigte wat di\u00e9 rimpels van \u2019n mediese uitdaging beskryf. Die voorlesers is Erica Wessels en Carel Nel.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>18 Augustus 2026: Dit is seker een van die moeilikste gedagtes waarmee &#8216;n mens gekonfronteer kan word &#8211; dat daar sekere dinge is wat eenvoudig buite jou beheer is. Jy kan byvoorbeeld sommige siektes probeer voorkom deur gesond te eet, meer te oefen en minder te stres. Maar partykeer skuil \u2019n gr\u00f3\u00f3t siekte in jou [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"af859098-6afc-4837-9b81-b4a600c2618c","podcast-id":"60be89e2-3e98-44b3-8884-ad440125c1f3","podcast-name":"Vers en klank: Die skaduwee van siekte","title":"vers-en-klank","podcast-description":"18 Augustus 2026: Dit is seker een van die moeilikste gedagtes waarmee 'n mens gekonfronteer kan word - dat daar sekere dinge is wat eenvoudig buite jou beheer is. Jy kan byvoorbeeld sommige siektes probeer voorkom deur gesond te eet, meer te oefen en minder te stres. Maar partykeer skuil \u2019n gr\u00f3\u00f3t siekte in jou gene, en maak nie saak w\u00e1t jy doen nie, dit sal op \u2019n dag maar net sy verskyning maak. Hierdie soort kwale raak selde net die een wat dit dra. Dit sprei sy skaduwee ook oor geliefdes en vriende. Ons luister na gedigte wat di\u00e9 rimpels van \u2019n mediese uitdaging beskryf. Die voorlesers is Erica Wessels en Carel Nel.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/d616af15-45b2-471f-bcb3-ad440125c1ef\/af859098-6afc-4837-9b81-b4a600c2618c\/audio.mp3?in_playlist=60be89e2-3e98-44b3-8884-ad440125c1f3","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/d616af15-45b2-471f-bcb3-ad440125c1ef\/af859098-6afc-4837-9b81-b4a600c2618c\/image.jpg?t=1716403714&in_playlist=60be89e2-3e98-44b3-8884-ad440125c1f3&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/vers-en-klank\/vers-en-klank-die-skaduwee-van-siekte","duration":"23:58","published-state":"Published","published-date":"2026-08-18T19:20:00Z","highlight":""},"class_list":["post-167059","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/167059","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=167059"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}