{"id":167196,"date":"2026-08-19T07:30:00","date_gmt":"2026-08-19T07:30:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/voedselveiligheid-die-koue-hart-van-die-kombuis\/"},"modified":"2026-08-19T07:30:00","modified_gmt":"2026-08-19T07:30:00","slug":"voedselveiligheid-die-koue-hart-van-die-kombuis","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/voedselveiligheid-die-koue-hart-van-die-kombuis\/","title":{"rendered":"Voedselveiligheid: Die koue hart van die kombuis"},"content":{"rendered":"<p>Ons dink dikwels aan die yskas as net \u2018n plek waar kos koud gehou word, maar volgens voedselveiligheidskenners is dit een van die belangrikste wapens teen siektes in jou huis. Ons praat met Annelien Pienaar, \u2018n voedselveiligheidskenner, skrywer en konsultant, oor die regte manier om jou yskas te gebruik. \u2019n Yskas wat te warm is, verkeerd gepak is of nie gereeld skoongemaak word nie, kan veroorsaak dat jou kos vinniger bederf. Sy verduidelik waar kos in die yskas geplaas moet word, en watter eenvoudige veranderinge die kos langer kan laat hou.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ons dink dikwels aan die yskas as net \u2018n plek waar kos koud gehou word, maar volgens voedselveiligheidskenners is dit een van die belangrikste wapens teen siektes in jou huis. Ons praat met Annelien Pienaar, \u2018n voedselveiligheidskenner, skrywer en konsultant, oor die regte manier om jou yskas te gebruik. \u2019n Yskas wat te warm is, [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"ef71b773-dd47-4290-9f07-b4ab00767fc3","podcast-id":"9409c896-f18e-4f19-838c-afee00a3f7e4","podcast-name":"Voedselveiligheid: Die koue hart van die kombuis","title":"intussen","podcast-description":"Ons dink dikwels aan die yskas as net \u2018n plek waar kos koud gehou word, maar volgens voedselveiligheidskenners is dit een van die belangrikste wapens teen siektes in jou huis. Ons praat met Annelien Pienaar, \u2018n voedselveiligheidskenner, skrywer en konsultant, oor die regte manier om jou yskas te gebruik. \u2019n Yskas wat te warm is, verkeerd gepak is of nie gereeld skoongemaak word nie, kan veroorsaak dat jou kos vinniger bederf. Sy verduidelik waar kos in die yskas geplaas moet word, en watter eenvoudige veranderinge die kos langer kan laat hou.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/9e67dbcc-c9a3-40fb-97a6-afee00a3498c\/ef71b773-dd47-4290-9f07-b4ab00767fc3\/audio.mp3?in_playlist=9409c896-f18e-4f19-838c-afee00a3f7e4","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/9e67dbcc-c9a3-40fb-97a6-afee00a3498c\/ef71b773-dd47-4290-9f07-b4ab00767fc3\/image.jpg?t=1787123539&in_playlist=9409c896-f18e-4f19-838c-afee00a3f7e4&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/intussen\/voedselveiligheid-die-koue-hart-van-die-kombuis","duration":"10:21","published-state":"Published","published-date":"2026-08-19T07:30:00Z","highlight":""},"class_list":["post-167196","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/167196","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=167196"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}