{"id":167237,"date":"2026-08-19T18:00:00","date_gmt":"2026-08-19T18:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/skrywers-en-boeke-carel-van-der-merwe\/"},"modified":"2026-08-19T18:00:00","modified_gmt":"2026-08-19T18:00:00","slug":"skrywers-en-boeke-carel-van-der-merwe","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/skrywers-en-boeke-carel-van-der-merwe\/","title":{"rendered":"Skrywers en boeke: Carel van der Merwe"},"content":{"rendered":"<p>19 Augustus 2026: Carel van der Merwe is bekend as bekroonde skrywer van nie-fiksie. Hy gesels oor sy loopbaan en DIE SERWI\u00cbR, \u2018n spanningsroman uit sy pen. Ons kyk na die finaliste vir die gesogte KykNET\/Rapport-boekpryse. Johan Myburg het heelwat nuus uit die internasionale boekew\u00eareld. Uit Australi\u00eb is daar nuus oor FIERCELAND, die wenner van die Miles Franklin-prys, asook die boeke op die kortlys vir die Australiese eerste minister se liter\u00eare toekennings. Johan vertel meer oor EXIT PARTY, \u2018n nuwe distopiese roman uit die pen van Emily St. John Mandel, \u2018n Kanadese skrywer, en \u2018n nuwe roman uit die pen van William Boyd. En vir aanhangers van spekulatiewe fiksie het Johan nuus oor E.J. Swift se WHEN THERE ARE WOLVES AGAIN, wat aangewys is as die wenner van die Arthur C Clarke-prys vir wetenskapsfiksie. Annemarie van der Walt, die organiseerder van die jaarlikse Innibos-boekenaweek op Kaapschehoop, vertel meer oor hierdie heerlike fees wat van 28-30 Augustus plaasvind.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>19 Augustus 2026: Carel van der Merwe is bekend as bekroonde skrywer van nie-fiksie. Hy gesels oor sy loopbaan en DIE SERWI\u00cbR, \u2018n spanningsroman uit sy pen. Ons kyk na die finaliste vir die gesogte KykNET\/Rapport-boekpryse. Johan Myburg het heelwat nuus uit die internasionale boekew\u00eareld. Uit Australi\u00eb is daar nuus oor FIERCELAND, die wenner van [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"26461ba4-c14d-4149-ac5f-b4aa0091e038","podcast-id":"263ac7bc-86ab-48ab-a3f7-ad440125c0b0","podcast-name":"Skrywers en boeke: Carel van der Merwe","title":"skrywers-en-boeke","podcast-description":"19 Augustus 2026: Carel van der Merwe is bekend as bekroonde skrywer van nie-fiksie. Hy gesels oor sy loopbaan en DIE SERWI\u00cbR, \u2018n spanningsroman uit sy pen. Ons kyk na die finaliste vir die gesogte KykNET\/Rapport-boekpryse. Johan Myburg het heelwat nuus uit die internasionale boekew\u00eareld. Uit Australi\u00eb is daar nuus oor FIERCELAND, die wenner van die Miles Franklin-prys, asook die boeke op die kortlys vir die Australiese eerste minister se liter\u00eare toekennings. Johan vertel meer oor EXIT PARTY, \u2018n nuwe distopiese roman uit die pen van Emily St. John Mandel, \u2018n Kanadese skrywer, en \u2018n nuwe roman uit die pen van William Boyd. En vir aanhangers van spekulatiewe fiksie het Johan nuus oor E.J. Swift se WHEN THERE ARE WOLVES AGAIN, wat aangewys is as die wenner van die Arthur C Clarke-prys vir wetenskapsfiksie. Annemarie van der Walt, die organiseerder van die jaarlikse Innibos-boekenaweek op Kaapschehoop, vertel meer oor hierdie heerlike fees wat van 28-30 Augustus plaasvind.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/3842d7b6-b4b5-4cdb-a537-ad440125c0a7\/26461ba4-c14d-4149-ac5f-b4aa0091e038\/audio.mp3?in_playlist=263ac7bc-86ab-48ab-a3f7-ad440125c0b0","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/3842d7b6-b4b5-4cdb-a537-ad440125c0a7\/26461ba4-c14d-4149-ac5f-b4aa0091e038\/image.jpg?t=1749108712&in_playlist=263ac7bc-86ab-48ab-a3f7-ad440125c0b0&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/skrywers-en-boeke\/skrywers-en-boeke-carel-van-der-merwe","duration":"42:55","published-state":"Published","published-date":"2026-08-19T18:00:00Z","highlight":""},"class_list":["post-167237","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/167237","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=167237"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}