{"id":167299,"date":"2026-08-20T18:00:00","date_gmt":"2026-08-20T18:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/dis-jou-pad-magda-deur-ina-strydom\/"},"modified":"2026-08-20T18:00:00","modified_gmt":"2026-08-20T18:00:00","slug":"dis-jou-pad-magda-deur-ina-strydom","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/dis-jou-pad-magda-deur-ina-strydom\/","title":{"rendered":"DIS JOU PAD, MAGDA deur Ina Strydom"},"content":{"rendered":"<p>Magda van Biljon sal vir baie mense altyd die \u201cWielie Walie-tannie\u201d wees, want sy het di\u00e9 program op SAUK-televisie vir 14 jaar lank aangebied. Maar haar talent \u00e9n haar bydrae tot die kuns- en vermaakbedryf strek baie verder. Sy vertel onder meer van die verskillende aspekte van haar loopbaan; hoe sy haar man Zack du Plessis ontmoet het en hoe verpletter sy was met sy dood; en sy s\u00ea wat vir haar die belangrikste dinge in die lewe is.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Magda van Biljon sal vir baie mense altyd die \u201cWielie Walie-tannie\u201d wees, want sy het di\u00e9 program op SAUK-televisie vir 14 jaar lank aangebied. Maar haar talent \u00e9n haar bydrae tot die kuns- en vermaakbedryf strek baie verder. Sy vertel onder meer van die verskillende aspekte van haar loopbaan; hoe sy haar man Zack du [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"ca5072a1-319e-4603-93b1-b4ac00818621","podcast-id":"9344cf2e-ef87-4c6e-81f0-ad440125be32","podcast-name":"DIS JOU PAD, MAGDA deur Ina Strydom","title":"rsg-dokument-r","podcast-description":"Magda van Biljon sal vir baie mense altyd die \u201cWielie Walie-tannie\u201d wees, want sy het di\u00e9 program op SAUK-televisie vir 14 jaar lank aangebied. Maar haar talent \u00e9n haar bydrae tot die kuns- en vermaakbedryf strek baie verder. Sy vertel onder meer van die verskillende aspekte van haar loopbaan; hoe sy haar man Zack du Plessis ontmoet het en hoe verpletter sy was met sy dood; en sy s\u00ea wat vir haar die belangrikste dinge in die lewe is.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/c4ca7644-ce2a-47c4-80e5-ad440125be2e\/ca5072a1-319e-4603-93b1-b4ac00818621\/audio.mp3?in_playlist=9344cf2e-ef87-4c6e-81f0-ad440125be32","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/c4ca7644-ce2a-47c4-80e5-ad440125be2e\/ca5072a1-319e-4603-93b1-b4ac00818621\/image.jpg?t=1787212363&in_playlist=9344cf2e-ef87-4c6e-81f0-ad440125be32&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/rsg-dokument-r\/dis-jou-pad-magda-deur-ina-strydom","duration":"26:28","published-state":"Published","published-date":"2026-08-20T18:00:00Z","highlight":""},"class_list":["post-167299","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/167299","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=167299"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}