{"id":167520,"date":"2026-08-25T19:20:00","date_gmt":"2026-08-25T19:20:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/vers-en-klank-danie-marais-ek-is-nie-danie\/"},"modified":"2026-08-25T19:20:00","modified_gmt":"2026-08-25T19:20:00","slug":"vers-en-klank-danie-marais-ek-is-nie-danie","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/vers-en-klank-danie-marais-ek-is-nie-danie\/","title":{"rendered":"Vers en klank: Danie Marais &#8211; Ek is nie Danie"},"content":{"rendered":"<p>25 Augustus 2026: Daar het onlangs \u2019n bloemlesing van die digter Danie Marais se werk verskyn. Die gedigte vir hierdie versameling, Ek is nie Danie, is s\u00f3 keurig gekies dat dit amper soos \u2019n lewensverhaal lees, waar elke gedig voortbou op die vorige. Sophia van Taak gesels met Marais oor sy baie persoonlike skryfstyl. Die gedigte is verhalend en soms humoristies of ironies, maar daaronder l\u00ea ernstige vrae oor identiteit, skuld, liefde en waar \u2019n mens behoort.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>25 Augustus 2026: Daar het onlangs \u2019n bloemlesing van die digter Danie Marais se werk verskyn. Die gedigte vir hierdie versameling, Ek is nie Danie, is s\u00f3 keurig gekies dat dit amper soos \u2019n lewensverhaal lees, waar elke gedig voortbou op die vorige. Sophia van Taak gesels met Marais oor sy baie persoonlike skryfstyl. Die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"4db8607f-8d20-4c55-aac6-b4ad00ff6abd","podcast-id":"60be89e2-3e98-44b3-8884-ad440125c1f3","podcast-name":"Vers en klank: Danie Marais - Ek is nie Danie","title":"vers-en-klank","podcast-description":"25 Augustus 2026: Daar het onlangs \u2019n bloemlesing van die digter Danie Marais se werk verskyn. Die gedigte vir hierdie versameling, Ek is nie Danie, is s\u00f3 keurig gekies dat dit amper soos \u2019n lewensverhaal lees, waar elke gedig voortbou op die vorige. Sophia van Taak gesels met Marais oor sy baie persoonlike skryfstyl. Die gedigte is verhalend en soms humoristies of ironies, maar daaronder l\u00ea ernstige vrae oor identiteit, skuld, liefde en waar \u2019n mens behoort.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/d616af15-45b2-471f-bcb3-ad440125c1ef\/4db8607f-8d20-4c55-aac6-b4ad00ff6abd\/audio.mp3?in_playlist=60be89e2-3e98-44b3-8884-ad440125c1f3","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/d616af15-45b2-471f-bcb3-ad440125c1ef\/4db8607f-8d20-4c55-aac6-b4ad00ff6abd\/image.jpg?t=1716403714&in_playlist=60be89e2-3e98-44b3-8884-ad440125c1f3&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/vers-en-klank\/vers-en-klank-danie-marais-ek-is-nie-danie","duration":"25:43","published-state":"Published","published-date":"2026-08-25T19:20:00Z","highlight":""},"class_list":["post-167520","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/167520","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=167520"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}