{"id":167565,"date":"2026-08-26T05:40:44","date_gmt":"2026-08-26T05:40:44","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/robotte-jaag-usain-bolt-se-rekord-maar-hoekom\/"},"modified":"2026-08-26T05:40:44","modified_gmt":"2026-08-26T05:40:44","slug":"robotte-jaag-usain-bolt-se-rekord-maar-hoekom","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/robotte-jaag-usain-bolt-se-rekord-maar-hoekom\/","title":{"rendered":"Robotte jaag Usain Bolt se rekord, maar hoekom?"},"content":{"rendered":"<p>Die W\u00eareldrobotspele kom later vandag in Bejing tot \u2019n einde, en as jy die afgelope paar dae op sosiale media was, het jy dalk een van die vreemdste 100 meter-wedlope n\u00f3g gesien. \u2019n Robot het dit in 9,39 sekondes afgel\u00ea \u2013 vinniger as Usain Bolt se w\u00eareldrekord van 9,58 sekondes. Die robot het nie heeltemal so grasieus soos Bolt oor die wenstreep geskiet nie, maar dit laat \u2019n mens wonder: Hoekom bou ons robotte wat kan hardloop, sokker speel en selfs met mekaar meeding? Ons praat hieroor met dr. JC Schoeman, senior lektor by die Universiteit Stellenbosch se department elektriese en elektroniese ingenieurswese.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die W\u00eareldrobotspele kom later vandag in Bejing tot \u2019n einde, en as jy die afgelope paar dae op sosiale media was, het jy dalk een van die vreemdste 100 meter-wedlope n\u00f3g gesien. \u2019n Robot het dit in 9,39 sekondes afgel\u00ea \u2013 vinniger as Usain Bolt se w\u00eareldrekord van 9,58 sekondes. Die robot het nie heeltemal [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"56a53c30-98c9-408c-9d89-b4b200766f42","podcast-id":"6b2361b7-a3b5-4faa-988d-ae5f00f7e450","podcast-name":"Robotte jaag Usain Bolt se rekord, maar hoekom?","title":"op-en-wakker","podcast-description":"Die W\u00eareldrobotspele kom later vandag in Bejing tot \u2019n einde, en as jy die afgelope paar dae op sosiale media was, het jy dalk een van die vreemdste 100 meter-wedlope n\u00f3g gesien. \u2019n Robot het dit in 9,39 sekondes afgel\u00ea \u2013 vinniger as Usain Bolt se w\u00eareldrekord van 9,58 sekondes. Die robot het nie heeltemal so grasieus soos Bolt oor die wenstreep geskiet nie, maar dit laat \u2019n mens wonder: Hoekom bou ons robotte wat kan hardloop, sokker speel en selfs met mekaar meeding? Ons praat hieroor met dr. JC Schoeman, senior lektor by die Universiteit Stellenbosch se department elektriese en elektroniese ingenieurswese.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/a0f8c5de-5c25-4f4b-b45f-ae5f00f74b8b\/56a53c30-98c9-408c-9d89-b4b200766f42\/audio.mp3?in_playlist=6b2361b7-a3b5-4faa-988d-ae5f00f7e450","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/a0f8c5de-5c25-4f4b-b45f-ae5f00f74b8b\/56a53c30-98c9-408c-9d89-b4b200766f42\/image.jpg?t=1787728411&in_playlist=6b2361b7-a3b5-4faa-988d-ae5f00f7e450&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/op-en-wakker\/robotte-jaag-usain-bolt-se-rekord-maar-hoekom","duration":"8:20","published-state":"Published","published-date":"2026-08-26T05:40:44.477Z","highlight":""},"class_list":["post-167565","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/167565","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=167565"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}