{"id":167574,"date":"2026-08-26T07:30:00","date_gmt":"2026-08-26T07:30:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/voedselveiligheid-vries-slim-ontdooi-veilig\/"},"modified":"2026-08-26T07:30:00","modified_gmt":"2026-08-26T07:30:00","slug":"voedselveiligheid-vries-slim-ontdooi-veilig","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/voedselveiligheid-vries-slim-ontdooi-veilig\/","title":{"rendered":"Voedselveiligheid: Vries slim, ontdooi veilig"},"content":{"rendered":"<p>Die vrieskas is baie mense se geheime wapen teen kosvermorsing. Daardie ekstra porsie kos, die vleis wat jy op uitverkoping gekoop het, of die brood wat jy nie betyds gaan gebruik nie \u2013 die vrieskas gee kos \u2019n tweede kans. Maar daar is ook re\u00ebls. Ons gesels met Annelien Pienaar, \u2018n skrywer en voedselveiligheidskonsultant, oor hoe om reg te vries, en veral hoe om veilig te ontdooi, want hoewel vries bakterie\u00eb se groei vertraag, beteken dit nie dat enige kos vir altyd veilig bly nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die vrieskas is baie mense se geheime wapen teen kosvermorsing. Daardie ekstra porsie kos, die vleis wat jy op uitverkoping gekoop het, of die brood wat jy nie betyds gaan gebruik nie \u2013 die vrieskas gee kos \u2019n tweede kans. Maar daar is ook re\u00ebls. Ons gesels met Annelien Pienaar, \u2018n skrywer en voedselveiligheidskonsultant, oor [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"3ca738d8-17a0-4d69-8ac8-b4b20077d966","podcast-id":"9409c896-f18e-4f19-838c-afee00a3f7e4","podcast-name":"Voedselveiligheid: Vries slim, ontdooi veilig","title":"intussen","podcast-description":"Die vrieskas is baie mense se geheime wapen teen kosvermorsing. Daardie ekstra porsie kos, die vleis wat jy op uitverkoping gekoop het, of die brood wat jy nie betyds gaan gebruik nie \u2013 die vrieskas gee kos \u2019n tweede kans. Maar daar is ook re\u00ebls. Ons gesels met Annelien Pienaar, \u2018n skrywer en voedselveiligheidskonsultant, oor hoe om reg te vries, en veral hoe om veilig te ontdooi, want hoewel vries bakterie\u00eb se groei vertraag, beteken dit nie dat enige kos vir altyd veilig bly nie.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/9e67dbcc-c9a3-40fb-97a6-afee00a3498c\/3ca738d8-17a0-4d69-8ac8-b4b20077d966\/audio.mp3?in_playlist=9409c896-f18e-4f19-838c-afee00a3f7e4","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/9e67dbcc-c9a3-40fb-97a6-afee00a3498c\/3ca738d8-17a0-4d69-8ac8-b4b20077d966\/image.jpg?t=1787728610&in_playlist=9409c896-f18e-4f19-838c-afee00a3f7e4&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/intussen\/voedselveiligheid-vries-slim-ontdooi-veilig","duration":"12:48","published-state":"Published","published-date":"2026-08-26T07:30:00Z","highlight":""},"class_list":["post-167574","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/167574","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=167574"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}