{"id":167597,"date":"2026-08-26T14:40:00","date_gmt":"2026-08-26T14:40:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/kuns-met-kontant-pieter-steyn-deel-2\/"},"modified":"2026-08-26T14:40:00","modified_gmt":"2026-08-26T14:40:00","slug":"kuns-met-kontant-pieter-steyn-deel-2","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/kuns-met-kontant-pieter-steyn-deel-2\/","title":{"rendered":"Kuns met kontant: Pieter Steyn (Deel 2)"},"content":{"rendered":"<p>Wat gebeur wanneer die man wat gewoonlik die vrae vra, skielik self in die warm stoel beland? Pieter Steyn is die stem en storieverteller agter RSG se Land en Sand, waarin hy met bekende Suid-Afrikaners gesels oor hul lewens, loopbane en die paaie wat hulle gebring het tot waar hulle vandag is. Hy is ook Op en Wakker se inhoudsregisseur en \u2019n televisieprogramvervaardiger met \u2019n besondere verbintenis tot programme oor landbou. Daar is \u00e9\u00e9n onderwerp waaroor Land en Sand nooit praat nie &#8211; geld. In hierdie samekoms ontmoet RSG se oggend-en middagprogramme wanneer Land en Sand en Kuns met Kontant se paaie kruis. Twee onderhoudvoerders sit oorkant mekaar \u2013 en di\u00e9 keer praat hulle oor Pieter Steyn se eie loopbaan, kreatiwiteit, risiko, geld en die kuns om van sy passie ook \u2019n bestaan te maak.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Wat gebeur wanneer die man wat gewoonlik die vrae vra, skielik self in die warm stoel beland? Pieter Steyn is die stem en storieverteller agter RSG se Land en Sand, waarin hy met bekende Suid-Afrikaners gesels oor hul lewens, loopbane en die paaie wat hulle gebring het tot waar hulle vandag is. Hy is ook [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"9ee7ee63-9a6e-4097-ae5c-b4b200d5bb17","podcast-id":"9bb89656-de6e-4aee-8255-ad440125c120","podcast-name":"Kuns met kontant: Pieter Steyn (Deel 2)","title":"spitstyd","podcast-description":"Wat gebeur wanneer die man wat gewoonlik die vrae vra, skielik self in die warm stoel beland? Pieter Steyn is die stem en storieverteller agter RSG se Land en Sand, waarin hy met bekende Suid-Afrikaners gesels oor hul lewens, loopbane en die paaie wat hulle gebring het tot waar hulle vandag is. Hy is ook Op en Wakker se inhoudsregisseur en \u2019n televisieprogramvervaardiger met \u2019n besondere verbintenis tot programme oor landbou. Daar is \u00e9\u00e9n onderwerp waaroor Land en Sand nooit praat nie - geld. In hierdie samekoms ontmoet RSG se oggend-en middagprogramme wanneer Land en Sand en Kuns met Kontant se paaie kruis. Twee onderhoudvoerders sit oorkant mekaar \u2013 en di\u00e9 keer praat hulle oor Pieter Steyn se eie loopbaan, kreatiwiteit, risiko, geld en die kuns om van sy passie ook \u2019n bestaan te maak.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/b2bb49a3-e6b5-4ac4-b745-ad440125c117\/9ee7ee63-9a6e-4097-ae5c-b4b200d5bb17\/audio.mp3?in_playlist=9bb89656-de6e-4aee-8255-ad440125c120","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/b2bb49a3-e6b5-4ac4-b745-ad440125c117\/9ee7ee63-9a6e-4097-ae5c-b4b200d5bb17\/image.jpg?t=1787749169&in_playlist=9bb89656-de6e-4aee-8255-ad440125c120&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/spitstyd\/kuns-met-kontant-pieter-steyn-deel-2","duration":"8:17","published-state":"Published","published-date":"2026-08-26T14:40:00Z","highlight":""},"class_list":["post-167597","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/167597","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=167597"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}