{"id":167786,"date":"2026-08-30T16:10:00","date_gmt":"2026-08-30T16:10:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/ons-en-die-onderwys-die-krag-van-skoolleierskap\/"},"modified":"2026-08-30T16:10:00","modified_gmt":"2026-08-30T16:10:00","slug":"ons-en-die-onderwys-die-krag-van-skoolleierskap","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/ons-en-die-onderwys-die-krag-van-skoolleierskap\/","title":{"rendered":"Ons en die onderwys: Die krag van skoolleierskap"},"content":{"rendered":"<p>30 Augustus 2026: Johan van Lill praat met prof. Lloyd Conley, uitvoerende dekaan van die Fakulteit Opvoedkunde aan die Noordwes-Universiteit, oor die rol wat skoolleierskap in die sukses en ontwikkeling van \u2019n skool speel. Hulle gesels oor die verskil tussen bestuur en leierskap, waarom onderrig en leer die kern van \u2019n skoolhoof se werk behoort te bly, en hoe sterk leierskap die kultuur en prestasie van \u2019n skool kan be\u00efnvloed.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>30 Augustus 2026: Johan van Lill praat met prof. Lloyd Conley, uitvoerende dekaan van die Fakulteit Opvoedkunde aan die Noordwes-Universiteit, oor die rol wat skoolleierskap in die sukses en ontwikkeling van \u2019n skool speel. Hulle gesels oor die verskil tussen bestuur en leierskap, waarom onderrig en leer die kern van \u2019n skoolhoof se werk behoort [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"908f59a5-6055-48bf-8d90-b4b100ddb3d0","podcast-id":"c88c4cef-29b4-4ba7-9a9c-ad440125bd8e","podcast-name":"Ons en die onderwys: Die krag van skoolleierskap","title":"ons-en-die-onderwys","podcast-description":"30 Augustus 2026: Johan van Lill praat met prof. Lloyd Conley, uitvoerende dekaan van die Fakulteit Opvoedkunde aan die Noordwes-Universiteit, oor die rol wat skoolleierskap in die sukses en ontwikkeling van \u2019n skool speel. Hulle gesels oor die verskil tussen bestuur en leierskap, waarom onderrig en leer die kern van \u2019n skoolhoof se werk behoort te bly, en hoe sterk leierskap die kultuur en prestasie van \u2019n skool kan be\u00efnvloed.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/ce71fbac-6084-4458-b934-ad440125bd8a\/908f59a5-6055-48bf-8d90-b4b100ddb3d0\/audio.mp3?in_playlist=c88c4cef-29b4-4ba7-9a9c-ad440125bd8e","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/ce71fbac-6084-4458-b934-ad440125bd8a\/908f59a5-6055-48bf-8d90-b4b100ddb3d0\/image.jpg?t=1714726090&in_playlist=c88c4cef-29b4-4ba7-9a9c-ad440125bd8e&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/ons-en-die-onderwys\/ons-en-die-onderwys-die-krag-van-skoolleierskap","duration":"21:15","published-state":"Published","published-date":"2026-08-30T16:10:00Z","highlight":""},"class_list":["post-167786","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/167786","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=167786"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}