{"id":167793,"date":"2026-08-30T17:30:00","date_gmt":"2026-08-30T17:30:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/sterre-en-planete-komete-wat-die-geskiedenis-herskryf-het\/"},"modified":"2026-08-30T17:30:00","modified_gmt":"2026-08-30T17:30:00","slug":"sterre-en-planete-komete-wat-die-geskiedenis-herskryf-het","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/sterre-en-planete-komete-wat-die-geskiedenis-herskryf-het\/","title":{"rendered":"Sterre en planete: Komete wat die geskiedenis herskryf het"},"content":{"rendered":"<p>30 Augustus 2026: Komete het dikwels die geskiedenis herskryf.  Kort n\u00e1 Julius Caesar se dood het daar \u2019n komeet verskyn wat so helder was, dat dit in die dag sigbaar was. Dit het die mense oortuig dat dit sy siel is, wat op pad na die hemel is.  N\u00f3g \u2019n dagkomeet het die fotografiese era in sterrekunde tot gevolg gehad, en dit in Suid-Afrika! En, Napoleon se inval van Rusland is deur \u2019n swaardvormige komeet \u201cvoorspel\u201d. Het jy geweet dit is bykans net Suid-Afrika wat Lentedag op 1 September vier?<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>30 Augustus 2026: Komete het dikwels die geskiedenis herskryf. Kort n\u00e1 Julius Caesar se dood het daar \u2019n komeet verskyn wat so helder was, dat dit in die dag sigbaar was. Dit het die mense oortuig dat dit sy siel is, wat op pad na die hemel is. N\u00f3g \u2019n dagkomeet het die fotografiese era [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"d474e85c-14ca-49c0-8dc7-b4b300c8cc5d","podcast-id":"2d4dc852-5ee1-458f-ab35-ad440125c138","podcast-name":"Sterre en planete: Komete wat die geskiedenis herskryf het","title":"sterre-en-planete","podcast-description":"30 Augustus 2026: Komete het dikwels die geskiedenis herskryf.  Kort n\u00e1 Julius Caesar se dood het daar \u2019n komeet verskyn wat so helder was, dat dit in die dag sigbaar was. Dit het die mense oortuig dat dit sy siel is, wat op pad na die hemel is.  N\u00f3g \u2019n dagkomeet het die fotografiese era in sterrekunde tot gevolg gehad, en dit in Suid-Afrika! En, Napoleon se inval van Rusland is deur \u2019n swaardvormige komeet \u201cvoorspel\u201d. Het jy geweet dit is bykans net Suid-Afrika wat Lentedag op 1 September vier?","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/0fabd373-2416-4e04-9576-ad440125c133\/d474e85c-14ca-49c0-8dc7-b4b300c8cc5d\/audio.mp3?in_playlist=2d4dc852-5ee1-458f-ab35-ad440125c138","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/0fabd373-2416-4e04-9576-ad440125c133\/d474e85c-14ca-49c0-8dc7-b4b300c8cc5d\/image.jpg?t=1716403662&in_playlist=2d4dc852-5ee1-458f-ab35-ad440125c138&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/sterre-en-planete\/sterre-en-planete-komete-wat-die-geskiedenis-herskryf-het","duration":"26:37","published-state":"Published","published-date":"2026-08-30T17:30:00Z","highlight":""},"class_list":["post-167793","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/167793","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=167793"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}