{"id":167798,"date":"2026-08-31T03:25:00","date_gmt":"2026-08-31T03:25:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/rsg-landbou-die-wereldwolbedryf\/"},"modified":"2026-08-31T03:25:00","modified_gmt":"2026-08-31T03:25:00","slug":"rsg-landbou-die-wereldwolbedryf","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/rsg-landbou-die-wereldwolbedryf\/","title":{"rendered":"RSG Landbou: Die w\u00eareldwolbedryf"},"content":{"rendered":"<p>31 Augustus 2026: Het jy geweet 1952 was \u2018n hoogtepunt vir die w\u00eareldwolbedryf as gevolg van die Koreaanse Oorlog? Ons het by die Nasionale Wolkwekersvereniging se jaarkongres met Izak Staats van BKB hieroor gepraat. Die vleisbeesbedryf funksioneer in \u2018n dinamiese omgewing. Markdruk, veesiekterisiko\u2019s en veranderende verbruikersverwagtinge is van die faktore wat \u2018n impak op di\u00e9 bedryf het. Vanjaar se LRF Veeskool fokus hierop, en Izaan du Plooy van die Lewendehawe Registrerende Federasie vertel meer. Arthur de Villiers van AG Bonsmara vertel van hulle 34ste produksieveiling op 10 September in die Vrede-omgewing.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>31 Augustus 2026: Het jy geweet 1952 was \u2018n hoogtepunt vir die w\u00eareldwolbedryf as gevolg van die Koreaanse Oorlog? Ons het by die Nasionale Wolkwekersvereniging se jaarkongres met Izak Staats van BKB hieroor gepraat. Die vleisbeesbedryf funksioneer in \u2018n dinamiese omgewing. Markdruk, veesiekterisiko\u2019s en veranderende verbruikersverwagtinge is van die faktore wat \u2018n impak op di\u00e9 [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"7e1d497b-295a-4558-b3cf-b4b300985718","podcast-id":"15ff6a12-74b5-4eae-96c4-adcc00e82010","podcast-name":"RSG Landbou: Die w\u00eareldwolbedryf","title":"rsg-landbou","podcast-description":"31 Augustus 2026: Het jy geweet 1952 was \u2018n hoogtepunt vir die w\u00eareldwolbedryf as gevolg van die Koreaanse Oorlog? Ons het by die Nasionale Wolkwekersvereniging se jaarkongres met Izak Staats van BKB hieroor gepraat. Die vleisbeesbedryf funksioneer in \u2018n dinamiese omgewing. Markdruk, veesiekterisiko\u2019s en veranderende verbruikersverwagtinge is van die faktore wat \u2018n impak op di\u00e9 bedryf het. Vanjaar se LRF Veeskool fokus hierop, en Izaan du Plooy van die Lewendehawe Registrerende Federasie vertel meer. Arthur de Villiers van AG Bonsmara vertel van hulle 34ste produksieveiling op 10 September in die Vrede-omgewing.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/9d001ed0-af47-4b79-8acd-adcc00e81ffd\/7e1d497b-295a-4558-b3cf-b4b300985718\/audio.mp3?in_playlist=15ff6a12-74b5-4eae-96c4-adcc00e82010","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/9d001ed0-af47-4b79-8acd-adcc00e81ffd\/7e1d497b-295a-4558-b3cf-b4b300985718\/image.jpg?t=1716403524&in_playlist=15ff6a12-74b5-4eae-96c4-adcc00e82010&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/rsg-landbou\/rsg-landbou-die-w-reldwolbedryf","duration":"25:21","published-state":"Published","published-date":"2026-08-31T03:25:00Z","highlight":""},"class_list":["post-167798","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/167798","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=167798"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}