{"id":168791,"date":"2026-09-03T06:40:41","date_gmt":"2026-09-03T06:40:41","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/nuwe-handboekkatalogus-opgeskort-na-verkrygingsvrae\/"},"modified":"2026-09-03T06:40:41","modified_gmt":"2026-09-03T06:40:41","slug":"nuwe-handboekkatalogus-opgeskort-na-verkrygingsvrae","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/nuwe-handboekkatalogus-opgeskort-na-verkrygingsvrae\/","title":{"rendered":"Nuwe handboekkatalogus opgeskort n\u00e1 verkrygingsvrae"},"content":{"rendered":"<p>Die nuwe nasionale katalogus vir grondslagfase-leermateriaal bly opgeskort te midde van ondersoeke na onre\u00eblmatighede in die verkrygingsproses. Vir ouers landwyd beteken dit onsekerheid oor die handboeke en leesmateriaal wat hulle kinders volgende jaar in die klaskamer gaan gebruik. Die nasionale onderwysdepartement s\u00ea die bestaande katalogus bly intussen beskikbaar, maar daar is steeds onsekerheid oor wat volgende gebeur. Ons praat hieroor met die Wes-Kaapse minister van onderwys, Jaco Londt.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die nuwe nasionale katalogus vir grondslagfase-leermateriaal bly opgeskort te midde van ondersoeke na onre\u00eblmatighede in die verkrygingsproses. Vir ouers landwyd beteken dit onsekerheid oor die handboeke en leesmateriaal wat hulle kinders volgende jaar in die klaskamer gaan gebruik. Die nasionale onderwysdepartement s\u00ea die bestaande katalogus bly intussen beskikbaar, maar daar is steeds onsekerheid oor wat [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"d0b4397c-4595-4fe4-ad60-b4ba0072835d","podcast-id":"6b2361b7-a3b5-4faa-988d-ae5f00f7e450","podcast-name":"Nuwe handboekkatalogus opgeskort n\u00e1 verkrygingsvrae","title":"op-en-wakker","podcast-description":"Die nuwe nasionale katalogus vir grondslagfase-leermateriaal bly opgeskort te midde van ondersoeke na onre\u00eblmatighede in die verkrygingsproses. Vir ouers landwyd beteken dit onsekerheid oor die handboeke en leesmateriaal wat hulle kinders volgende jaar in die klaskamer gaan gebruik. Die nasionale onderwysdepartement s\u00ea die bestaande katalogus bly intussen beskikbaar, maar daar is steeds onsekerheid oor wat volgende gebeur. Ons praat hieroor met die Wes-Kaapse minister van onderwys, Jaco Londt.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/a0f8c5de-5c25-4f4b-b45f-ae5f00f74b8b\/d0b4397c-4595-4fe4-ad60-b4ba0072835d\/audio.mp3?in_playlist=6b2361b7-a3b5-4faa-988d-ae5f00f7e450","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/a0f8c5de-5c25-4f4b-b45f-ae5f00f74b8b\/d0b4397c-4595-4fe4-ad60-b4ba0072835d\/image.jpg?t=1788418651&in_playlist=6b2361b7-a3b5-4faa-988d-ae5f00f7e450&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/op-en-wakker\/nuwe-handboekkatalogus-opgeskort-n-verkrygingsvrae","duration":"9:37","published-state":"Published","published-date":"2026-09-03T06:40:41.99Z","highlight":""},"class_list":["post-168791","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/168791","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=168791"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}