{"id":168863,"date":"2026-09-04T06:40:49","date_gmt":"2026-09-04T06:40:49","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/gesonde-kos-bly-buite-bereik-vir-miljoene-kinders\/"},"modified":"2026-09-04T06:40:49","modified_gmt":"2026-09-04T06:40:49","slug":"gesonde-kos-bly-buite-bereik-vir-miljoene-kinders","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/gesonde-kos-bly-buite-bereik-vir-miljoene-kinders\/","title":{"rendered":"Gesonde kos bly buite bereik vir miljoene kinders"},"content":{"rendered":"<p>Die bekostigbaarheid van kinders se kos is weer onder die soeklig. Twee derdes van mense in Afrika kan nie \u2019n gesonde dieet bekostig nie, en selfs goedkoop en voedsame kos kan tot tien keer meer as mieliemeel kos. Dit beteken die probleem is nie noodwendig dat ouers nie weet wat hulle kinders nodig het nie, maar dat hulle dit nie kan bekostig nie. Ons praat met prof. Christine Taljaard-Krugell, \u2019n dieetkundige en navorser by Noordwes-Universiteit se Sentrum vir Voedingsuitnemendheid.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die bekostigbaarheid van kinders se kos is weer onder die soeklig. Twee derdes van mense in Afrika kan nie \u2019n gesonde dieet bekostig nie, en selfs goedkoop en voedsame kos kan tot tien keer meer as mieliemeel kos. Dit beteken die probleem is nie noodwendig dat ouers nie weet wat hulle kinders nodig het nie, [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"46e7a420-5939-4529-83db-b4bb0074b6b9","podcast-id":"6b2361b7-a3b5-4faa-988d-ae5f00f7e450","podcast-name":"Gesonde kos bly buite bereik vir miljoene kinders","title":"op-en-wakker","podcast-description":"Die bekostigbaarheid van kinders se kos is weer onder die soeklig. Twee derdes van mense in Afrika kan nie \u2019n gesonde dieet bekostig nie, en selfs goedkoop en voedsame kos kan tot tien keer meer as mieliemeel kos. Dit beteken die probleem is nie noodwendig dat ouers nie weet wat hulle kinders nodig het nie, maar dat hulle dit nie kan bekostig nie. Ons praat met prof. Christine Taljaard-Krugell, \u2019n dieetkundige en navorser by Noordwes-Universiteit se Sentrum vir Voedingsuitnemendheid.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/a0f8c5de-5c25-4f4b-b45f-ae5f00f74b8b\/46e7a420-5939-4529-83db-b4bb0074b6b9\/audio.mp3?in_playlist=6b2361b7-a3b5-4faa-988d-ae5f00f7e450","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/a0f8c5de-5c25-4f4b-b45f-ae5f00f74b8b\/46e7a420-5939-4529-83db-b4bb0074b6b9\/image.jpg?t=1788505540&in_playlist=6b2361b7-a3b5-4faa-988d-ae5f00f7e450&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/op-en-wakker\/gesonde-kos-bly-buite-bereik-vir-miljoene-kinders","duration":"8:28","published-state":"Published","published-date":"2026-09-04T06:40:49.98Z","highlight":""},"class_list":["post-168863","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/168863","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=168863"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}