{"id":168961,"date":"2026-09-06T16:10:00","date_gmt":"2026-09-06T16:10:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/ons-en-die-onderwys-selfgerigte-leer-in-n-veranderende-wereld\/"},"modified":"2026-09-06T16:10:00","modified_gmt":"2026-09-06T16:10:00","slug":"ons-en-die-onderwys-selfgerigte-leer-in-n-veranderende-wereld","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/ons-en-die-onderwys-selfgerigte-leer-in-n-veranderende-wereld\/","title":{"rendered":"Ons en die Onderwys: Selfgerigte leer in \u2019n veranderende w\u00eareld"},"content":{"rendered":"<p>6 September 2026: Johan van Lill praat met prof. Dorothy Laubscher, waarnemende navorsingsdirekteur van die Noordwes-Universiteit se Navorsingseenheid Selfgerigte Leer, en Eunice Pretorius, ko\u00f6rdineerder van die PGCE-program en junior lektor aan die Noordwes-Universiteit, oor selfgerigte leer en waarom dit toenemend belangrik word in \u2019n veranderende onderwysw\u00eareld. Hulle gesels oor wat selfgerigte leer werklik beteken, hoe die rol van die onderwyser verander en watter invloed kunsmatige intelligensie en assessering op die ontwikkeling van selfgerigte leerders kan h\u00ea. Hulle kyk ook vooruit na die Eenheid se jaarlikse internasionale konferensie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>6 September 2026: Johan van Lill praat met prof. Dorothy Laubscher, waarnemende navorsingsdirekteur van die Noordwes-Universiteit se Navorsingseenheid Selfgerigte Leer, en Eunice Pretorius, ko\u00f6rdineerder van die PGCE-program en junior lektor aan die Noordwes-Universiteit, oor selfgerigte leer en waarom dit toenemend belangrik word in \u2019n veranderende onderwysw\u00eareld. Hulle gesels oor wat selfgerigte leer werklik beteken, hoe [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"5914812b-cdaa-4d5f-a126-b4b8009776eb","podcast-id":"c88c4cef-29b4-4ba7-9a9c-ad440125bd8e","podcast-name":"Ons en die Onderwys: Selfgerigte leer in \u2019n veranderende w\u00eareld","title":"ons-en-die-onderwys","podcast-description":"6 September 2026: Johan van Lill praat met prof. Dorothy Laubscher, waarnemende navorsingsdirekteur van die Noordwes-Universiteit se Navorsingseenheid Selfgerigte Leer, en Eunice Pretorius, ko\u00f6rdineerder van die PGCE-program en junior lektor aan die Noordwes-Universiteit, oor selfgerigte leer en waarom dit toenemend belangrik word in \u2019n veranderende onderwysw\u00eareld. Hulle gesels oor wat selfgerigte leer werklik beteken, hoe die rol van die onderwyser verander en watter invloed kunsmatige intelligensie en assessering op die ontwikkeling van selfgerigte leerders kan h\u00ea. Hulle kyk ook vooruit na die Eenheid se jaarlikse internasionale konferensie.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/ce71fbac-6084-4458-b934-ad440125bd8a\/5914812b-cdaa-4d5f-a126-b4b8009776eb\/audio.mp3?in_playlist=c88c4cef-29b4-4ba7-9a9c-ad440125bd8e","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/ce71fbac-6084-4458-b934-ad440125bd8a\/5914812b-cdaa-4d5f-a126-b4b8009776eb\/image.jpg?t=1714726090&in_playlist=c88c4cef-29b4-4ba7-9a9c-ad440125bd8e&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/ons-en-die-onderwys\/ons-en-die-onderwys-selfgerigte-leer-in-n-veranderende-w-reld","duration":"23:04","published-state":"Published","published-date":"2026-09-06T16:10:00Z","highlight":""},"class_list":["post-168961","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/168961","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=168961"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}