{"id":169135,"date":"2026-09-09T18:00:00","date_gmt":"2026-09-09T18:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/skrywers-en-boeke-uj-pryse-vir-afrikaans-en-literere-vertaling\/"},"modified":"2026-09-09T18:00:00","modified_gmt":"2026-09-09T18:00:00","slug":"skrywers-en-boeke-uj-pryse-vir-afrikaans-en-literere-vertaling","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/skrywers-en-boeke-uj-pryse-vir-afrikaans-en-literere-vertaling\/","title":{"rendered":"Skrywers en boeke: UJ-Pryse vir Afrikaans en Liter\u00eare Vertaling"},"content":{"rendered":"<p>8 September 2026: Die Universiteit van Johannesburg se pryse vir Afrikaans en die vertaalprys is op 4 September aan die wenners oorhandig. Luister na \u2018n geredigeerde weergawe van di\u00e9 geleentheid om te hoor wat die keurpaneel te s\u00ea gehad het oor Antjie Krog se BINNERYM VAN BLOED, Shane van der Hoven (debuutpryswenner) se KRUIPER\/CRAWLER, en Wium van Zyl se vertaling van DIE ONGELUKKIGE EN TREURIGE VERHAAL VAN DIE SKIP DIE GOUDEN BUYS 1963. Jy kan ook luister na die skrywers se aanvaardingstoesprake. In sy internasionale bydrae het Johan nuus oor die kortlyste vir vanjaar se Kirkuspryse, en hy bring hulde aan P\u00e9ter N\u00e1das, die Hongaarse skrywer, en Wendell Berry, die Amerikaanse digter en skrywer. Albei is onlangs oorlede.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>8 September 2026: Die Universiteit van Johannesburg se pryse vir Afrikaans en die vertaalprys is op 4 September aan die wenners oorhandig. Luister na \u2018n geredigeerde weergawe van di\u00e9 geleentheid om te hoor wat die keurpaneel te s\u00ea gehad het oor Antjie Krog se BINNERYM VAN BLOED, Shane van der Hoven (debuutpryswenner) se KRUIPER\/CRAWLER, en [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"245c1462-bb60-40f3-b87b-b4bf00cb7df6","podcast-id":"263ac7bc-86ab-48ab-a3f7-ad440125c0b0","podcast-name":"Skrywers en boeke: UJ-Pryse vir Afrikaans en Liter\u00eare Vertaling","title":"skrywers-en-boeke","podcast-description":"8 September 2026: Die Universiteit van Johannesburg se pryse vir Afrikaans en die vertaalprys is op 4 September aan die wenners oorhandig. Luister na \u2018n geredigeerde weergawe van di\u00e9 geleentheid om te hoor wat die keurpaneel te s\u00ea gehad het oor Antjie Krog se BINNERYM VAN BLOED, Shane van der Hoven (debuutpryswenner) se KRUIPER\/CRAWLER, en Wium van Zyl se vertaling van DIE ONGELUKKIGE EN TREURIGE VERHAAL VAN DIE SKIP DIE GOUDEN BUYS 1963. Jy kan ook luister na die skrywers se aanvaardingstoesprake. In sy internasionale bydrae het Johan nuus oor die kortlyste vir vanjaar se Kirkuspryse, en hy bring hulde aan P\u00e9ter N\u00e1das, die Hongaarse skrywer, en Wendell Berry, die Amerikaanse digter en skrywer. Albei is onlangs oorlede.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/3842d7b6-b4b5-4cdb-a537-ad440125c0a7\/245c1462-bb60-40f3-b87b-b4bf00cb7df6\/audio.mp3?in_playlist=263ac7bc-86ab-48ab-a3f7-ad440125c0b0","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/3842d7b6-b4b5-4cdb-a537-ad440125c0a7\/245c1462-bb60-40f3-b87b-b4bf00cb7df6\/image.jpg?t=1749108712&in_playlist=263ac7bc-86ab-48ab-a3f7-ad440125c0b0&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/skrywers-en-boeke\/skrywers-en-boeke-uj-pryse-vir-afrikaans-en-liter-re-vertaling","duration":"54:35","published-state":"Published","published-date":"2026-09-09T18:00:00Z","highlight":""},"class_list":["post-169135","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/169135","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=169135"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}