{"id":169156,"date":"2026-09-10T06:40:13","date_gmt":"2026-09-10T06:40:13","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/stuit-swendelary-met-capitec-deel-21\/"},"modified":"2026-09-10T06:40:13","modified_gmt":"2026-09-10T06:40:13","slug":"stuit-swendelary-met-capitec-deel-21","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/stuit-swendelary-met-capitec-deel-21\/","title":{"rendered":"Stuit Swendelary met Capitec \u2013 Deel 21"},"content":{"rendered":"<p>Selfs in die Karoo kan jy nie aanlyn-swendelary ontsnap nie. Aanlyn-inkopiebedrog bly een van die mees algemene vorms van bedrog in Suid-Afrika, en kom in verskeie vorms voor. Aan die een kant is daar markplek-bedrog op platforms soos Facebook Marketplace en Gumtree, waar bedrie\u00ebrs &#8216;n vooraf deposito of volle betaling vra vir goedere of dienste wat eenvoudig nie bestaan nie. Aan die ander kant is daar &#8216;n groeiende golf van vals aanlynwinkels, diensverskaffers en advertensies op sosiale media \u2013 veral Facebook, Instagram en TikTok, sowel as soekenjin-advertensies wat voorgee om legitieme winkels te wees, met goedere teen lae pryse \u00f3f wat nooit afgelewer word nie. Hierdie bedrog kos nie net individuele slagoffers geld nie, dit ondermyn ook verbruikersvertroue in wettige Suid-Afrikaanse klein aanlynhandelaars, wat toenemend moet bewys dat hulle regte, betroubare ondernemings is. Om hieroor te praat, sluit Jean Rossouw en Nick Harris van Capitec weer by ons aan.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Selfs in die Karoo kan jy nie aanlyn-swendelary ontsnap nie. Aanlyn-inkopiebedrog bly een van die mees algemene vorms van bedrog in Suid-Afrika, en kom in verskeie vorms voor. Aan die een kant is daar markplek-bedrog op platforms soos Facebook Marketplace en Gumtree, waar bedrie\u00ebrs &#8216;n vooraf deposito of volle betaling vra vir goedere of dienste [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"03748e91-8c27-4f5b-982d-b4c10073ff24","podcast-id":"6b2361b7-a3b5-4faa-988d-ae5f00f7e450","podcast-name":"Stuit Swendelary met Capitec \u2013 Deel 21","title":"op-en-wakker","podcast-description":"Selfs in die Karoo kan jy nie aanlyn-swendelary ontsnap nie. Aanlyn-inkopiebedrog bly een van die mees algemene vorms van bedrog in Suid-Afrika, en kom in verskeie vorms voor. Aan die een kant is daar markplek-bedrog op platforms soos Facebook Marketplace en Gumtree, waar bedrie\u00ebrs 'n vooraf deposito of volle betaling vra vir goedere of dienste wat eenvoudig nie bestaan nie. Aan die ander kant is daar 'n groeiende golf van vals aanlynwinkels, diensverskaffers en advertensies op sosiale media \u2013 veral Facebook, Instagram en TikTok, sowel as soekenjin-advertensies wat voorgee om legitieme winkels te wees, met goedere teen lae pryse \u00f3f wat nooit afgelewer word nie. Hierdie bedrog kos nie net individuele slagoffers geld nie, dit ondermyn ook verbruikersvertroue in wettige Suid-Afrikaanse klein aanlynhandelaars, wat toenemend moet bewys dat hulle regte, betroubare ondernemings is. Om hieroor te praat, sluit Jean Rossouw en Nick Harris van Capitec weer by ons aan.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/a0f8c5de-5c25-4f4b-b45f-ae5f00f74b8b\/03748e91-8c27-4f5b-982d-b4c10073ff24\/audio.mp3?in_playlist=6b2361b7-a3b5-4faa-988d-ae5f00f7e450","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/a0f8c5de-5c25-4f4b-b45f-ae5f00f74b8b\/03748e91-8c27-4f5b-982d-b4c10073ff24\/image.jpg?t=1789023785&in_playlist=6b2361b7-a3b5-4faa-988d-ae5f00f7e450&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/op-en-wakker\/stuit-swendelary-met-capitec-deel-21","duration":"7:45","published-state":"Published","published-date":"2026-09-10T06:40:13.98Z","highlight":""},"class_list":["post-169156","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/169156","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=169156"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}