{"id":169584,"date":"2026-09-17T04:00:00","date_gmt":"2026-09-17T04:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/rsg-bekbasaar-dieremaniere-die-vrou-wat-diere-in-die-veld-opereer\/"},"modified":"2026-09-17T04:00:00","modified_gmt":"2026-09-17T04:00:00","slug":"rsg-bekbasaar-dieremaniere-die-vrou-wat-diere-in-die-veld-opereer","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/rsg-bekbasaar-dieremaniere-die-vrou-wat-diere-in-die-veld-opereer\/","title":{"rendered":"RSG Bekbasaar: Dieremaniere &#8211; Die vrou wat diere in die veld opereer"},"content":{"rendered":"<p>S3E2: In hierdie roerende episode gesels Elsje van Jaarsveld met dr. Annerie Greyling, die stigter van Wandervet. Dr. Greyling het vyf jaar gelede di\u00e9 nie-winsgewende organisasie gestig nadat sy beleef het hoe diere swaar kry terwyl sy deur derdew\u00eareldlande gereis het as \u2018n student. Aanvanklik het sy met ontwurmingsmiddels in haar handsak rondgeloop en diere gehelp wat sy te\u00ebkom, maar vandag doen sy en \u2018n groep vrywilligers volwaardige uitreikaksies om diere wat dit die nodigste het, te help. Hoor hoe sy gewone kerksale, skoolsale en gemeenskapsale vir een dag omskep in volwaardige dierehospitale. Dr. Annerie deel die diep dankbaarheid van die diere-eienaars wat sy ontmoet, en spreek die wanpersepsie aan dat mense wat nie hulle diere in minderbevoorregte gebiede versorg nie, nie hulle diere lief het nie. Dieremaniere word met trots moontlik gemaak deur Virseker Troeteldierversekering<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>S3E2: In hierdie roerende episode gesels Elsje van Jaarsveld met dr. Annerie Greyling, die stigter van Wandervet. Dr. Greyling het vyf jaar gelede di\u00e9 nie-winsgewende organisasie gestig nadat sy beleef het hoe diere swaar kry terwyl sy deur derdew\u00eareldlande gereis het as \u2018n student. Aanvanklik het sy met ontwurmingsmiddels in haar handsak rondgeloop en diere [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"aae822b9-9566-49b3-a646-b4c70099077b","podcast-id":"1573e7d1-1ab5-4594-be52-b30700957801","podcast-name":"RSG Bekbasaar: Dieremaniere - Die vrou wat diere in die veld opereer","title":"dieremaniere","podcast-description":"S3E2: In hierdie roerende episode gesels Elsje van Jaarsveld met dr. Annerie Greyling, die stigter van Wandervet. Dr. Greyling het vyf jaar gelede di\u00e9 nie-winsgewende organisasie gestig nadat sy beleef het hoe diere swaar kry terwyl sy deur derdew\u00eareldlande gereis het as \u2018n student. Aanvanklik het sy met ontwurmingsmiddels in haar handsak rondgeloop en diere gehelp wat sy te\u00ebkom, maar vandag doen sy en \u2018n groep vrywilligers volwaardige uitreikaksies om diere wat dit die nodigste het, te help. Hoor hoe sy gewone kerksale, skoolsale en gemeenskapsale vir een dag omskep in volwaardige dierehospitale. Dr. Annerie deel die diep dankbaarheid van die diere-eienaars wat sy ontmoet, en spreek die wanpersepsie aan dat mense wat nie hulle diere in minderbevoorregte gebiede versorg nie, nie hulle diere lief het nie. Dieremaniere word met trots moontlik gemaak deur Virseker Troeteldierversekering","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/e230fc7f-61a2-4794-880d-b30700957138\/aae822b9-9566-49b3-a646-b4c70099077b\/audio.mp3?in_playlist=1573e7d1-1ab5-4594-be52-b30700957801","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/e230fc7f-61a2-4794-880d-b30700957138\/aae822b9-9566-49b3-a646-b4c70099077b\/image.jpg?t=1751461297&in_playlist=1573e7d1-1ab5-4594-be52-b30700957801&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/dieremaniere\/rsg-bekbasaar-dieremaniere-die-vrou-wat-diere-in-die-veld-opereer","duration":"24:08","published-state":"Published","published-date":"2026-09-17T04:00:00Z","highlight":""},"class_list":["post-169584","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/169584","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=169584"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}