{"id":169675,"date":"2026-09-18T06:45:37","date_gmt":"2026-09-18T06:45:37","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/kultuurkaravaan-jacobsdal-geskiedenis-blomme-en-albe\/"},"modified":"2026-09-18T06:45:37","modified_gmt":"2026-09-18T06:45:37","slug":"kultuurkaravaan-jacobsdal-geskiedenis-blomme-en-albe","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/kultuurkaravaan-jacobsdal-geskiedenis-blomme-en-albe\/","title":{"rendered":"Kultuurkaravaan Jacobsdal: Geskiedenis, blomme en Alb\u00e9"},"content":{"rendered":"<p>Ons kuier met RSG en Virseker se Kultuurkaravaan op Jacobsdal in die Vrystaat. Tannie Nonnie Groenewald is 81 jaar oud, en woon al dekades in die Jacobsdal-distrik. Sy is nie net &#8216;n boervrou nie, sy is ook van Jacobsdal se Historiese Vereniging. Hulle werk om die Jacobsdal se erfenis te bewaar. Ons het ook vir Esm\u00e9 Viljoen, wat iets heeltemal anders kom doen het as waarvoor sy studeer het, en haar deel doen om die dorp te verfraai. En al die pad uit Bloemfontein is ons eie Alb\u00e9 Grobbelaar. Hy het &#8216;n lang en interessante geskiedenis met die distrik.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ons kuier met RSG en Virseker se Kultuurkaravaan op Jacobsdal in die Vrystaat. Tannie Nonnie Groenewald is 81 jaar oud, en woon al dekades in die Jacobsdal-distrik. Sy is nie net &#8216;n boervrou nie, sy is ook van Jacobsdal se Historiese Vereniging. Hulle werk om die Jacobsdal se erfenis te bewaar. Ons het ook vir [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"d8e423dd-f487-406c-8ab6-b4c900737060","podcast-id":"e25622f3-3a4f-4e7c-b2c9-b4b3007faef0","podcast-name":"Kultuurkaravaan Jacobsdal: Geskiedenis, blomme en Alb\u00e9","title":"rsg-en-virseker-kultuurkaravaan","podcast-description":"Ons kuier met RSG en Virseker se Kultuurkaravaan op Jacobsdal in die Vrystaat. Tannie Nonnie Groenewald is 81 jaar oud, en woon al dekades in die Jacobsdal-distrik. Sy is nie net 'n boervrou nie, sy is ook van Jacobsdal se Historiese Vereniging. Hulle werk om die Jacobsdal se erfenis te bewaar. Ons het ook vir Esm\u00e9 Viljoen, wat iets heeltemal anders kom doen het as waarvoor sy studeer het, en haar deel doen om die dorp te verfraai. En al die pad uit Bloemfontein is ons eie Alb\u00e9 Grobbelaar. Hy het 'n lang en interessante geskiedenis met die distrik.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/6c74b26b-275e-4600-8849-b4b3007faa76\/d8e423dd-f487-406c-8ab6-b4c900737060\/audio.mp3?in_playlist=e25622f3-3a4f-4e7c-b2c9-b4b3007faef0","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/6c74b26b-275e-4600-8849-b4b3007faa76\/d8e423dd-f487-406c-8ab6-b4c900737060\/image.jpg?t=1787816693&in_playlist=e25622f3-3a4f-4e7c-b2c9-b4b3007faef0&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/rsg-en-virseker-kultuurkaravaan\/kultuurkaravaan-jacobsdal-geskiedenis-blomme-en-alb","duration":"12:56","published-state":"Published","published-date":"2026-09-18T06:45:37.52Z","highlight":""},"class_list":["post-169675","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/169675","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=169675"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}