{"id":169768,"date":"2026-09-21T03:25:00","date_gmt":"2026-09-21T03:25:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/rsg-landbou-die-stand-van-die-varkvleisbedyf-in-sa\/"},"modified":"2026-09-21T03:25:00","modified_gmt":"2026-09-21T03:25:00","slug":"rsg-landbou-die-stand-van-die-varkvleisbedyf-in-sa","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/rsg-landbou-die-stand-van-die-varkvleisbedyf-in-sa\/","title":{"rendered":"RSG Landbou: Die stand van die varkvleisbedyf in SA"},"content":{"rendered":"<p>21 September 2026: Het jy geweet dat 17 kommersi\u00eble varkplase in Suid-Afrika hierdie jaar bek-en-klouseer in hulle kuddes gehad het? Dr. Marlene Louw van die Suid-Afrikaanse Varkvleisprodusente-organisasie praat oor die stand van di\u00e9 bedryf, biosekuriteit en innoverende maniere om varkvleis meer aantreklik vir die verbruiker te maak. Die Vereniging van Veevoervervaardigers het onlangs hulle bekende forum aangebied, en dr. Tobias Doyer van Graan SA het daar met ons gesels. Hy was deel van \u2018n paneelbespreking wat gefokus het op globale seine wat \u2018n impak op die plaaslike mark se wisselvalligheid en prestasie het.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>21 September 2026: Het jy geweet dat 17 kommersi\u00eble varkplase in Suid-Afrika hierdie jaar bek-en-klouseer in hulle kuddes gehad het? Dr. Marlene Louw van die Suid-Afrikaanse Varkvleisprodusente-organisasie praat oor die stand van di\u00e9 bedryf, biosekuriteit en innoverende maniere om varkvleis meer aantreklik vir die verbruiker te maak. Die Vereniging van Veevoervervaardigers het onlangs hulle bekende [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"7ed1964f-0fe4-4cb4-8919-b4c800f670a4","podcast-id":"15ff6a12-74b5-4eae-96c4-adcc00e82010","podcast-name":"RSG Landbou: Die stand van die varkvleisbedyf in SA","title":"rsg-landbou","podcast-description":"21 September 2026: Het jy geweet dat 17 kommersi\u00eble varkplase in Suid-Afrika hierdie jaar bek-en-klouseer in hulle kuddes gehad het? Dr. Marlene Louw van die Suid-Afrikaanse Varkvleisprodusente-organisasie praat oor die stand van di\u00e9 bedryf, biosekuriteit en innoverende maniere om varkvleis meer aantreklik vir die verbruiker te maak. Die Vereniging van Veevoervervaardigers het onlangs hulle bekende forum aangebied, en dr. Tobias Doyer van Graan SA het daar met ons gesels. Hy was deel van \u2018n paneelbespreking wat gefokus het op globale seine wat \u2018n impak op die plaaslike mark se wisselvalligheid en prestasie het.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/9d001ed0-af47-4b79-8acd-adcc00e81ffd\/7ed1964f-0fe4-4cb4-8919-b4c800f670a4\/audio.mp3?in_playlist=15ff6a12-74b5-4eae-96c4-adcc00e82010","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/9d001ed0-af47-4b79-8acd-adcc00e81ffd\/7ed1964f-0fe4-4cb4-8919-b4c800f670a4\/image.jpg?t=1716403524&in_playlist=15ff6a12-74b5-4eae-96c4-adcc00e82010&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/rsg-landbou\/rsg-landbou-die-stand-van-die-varkvleisbedyf-in-sa","duration":"24:41","published-state":"Published","published-date":"2026-09-21T03:25:00Z","highlight":""},"class_list":["post-169768","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/169768","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=169768"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}