{"id":169789,"date":"2026-09-21T08:30:38","date_gmt":"2026-09-21T08:30:38","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/veroudering-en-demensie\/"},"modified":"2026-09-21T08:30:38","modified_gmt":"2026-09-21T08:30:38","slug":"veroudering-en-demensie","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/veroudering-en-demensie\/","title":{"rendered":"Veroudering en demensie"},"content":{"rendered":"<p>Ons vergeet almal van tyd tot tyd \u2019n naam, waar ons ons sleutels gelos het, of hoekom ons nou eintlik in die kombuis staan. Wanneer is vergeetagtigheid bloot deel van ouer word,  en wanneer moet \u2019n mens begin wonder of daar dalk iets meer aan die gang is? Demensie is nie \u2019n normale deel van veroudering nie, en Alzheimers is die algemeenste vorm daarvan. Dit raak egter nie net die persoon wat gediagnoseer word nie, dit raak \u2019n hele familie. Ons kyk na die verskil tussen normale veroudering en demensie, die tekens waarna ons moet oplet, en wat ons kan doen om die risiko te verlaag, saam met Welma Geldenhuys, \u2018n senior maatskaplike werker by ADASA.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ons vergeet almal van tyd tot tyd \u2019n naam, waar ons ons sleutels gelos het, of hoekom ons nou eintlik in die kombuis staan. Wanneer is vergeetagtigheid bloot deel van ouer word, en wanneer moet \u2019n mens begin wonder of daar dalk iets meer aan die gang is? Demensie is nie \u2019n normale deel van [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"2cbe579c-4748-4573-99a7-b4cc00a2c43e","podcast-id":"9409c896-f18e-4f19-838c-afee00a3f7e4","podcast-name":"Veroudering en demensie","title":"intussen","podcast-description":"Ons vergeet almal van tyd tot tyd \u2019n naam, waar ons ons sleutels gelos het, of hoekom ons nou eintlik in die kombuis staan. Wanneer is vergeetagtigheid bloot deel van ouer word,  en wanneer moet \u2019n mens begin wonder of daar dalk iets meer aan die gang is? Demensie is nie \u2019n normale deel van veroudering nie, en Alzheimers is die algemeenste vorm daarvan. Dit raak egter nie net die persoon wat gediagnoseer word nie, dit raak \u2019n hele familie. Ons kyk na die verskil tussen normale veroudering en demensie, die tekens waarna ons moet oplet, en wat ons kan doen om die risiko te verlaag, saam met Welma Geldenhuys, \u2018n senior maatskaplike werker by ADASA.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/9e67dbcc-c9a3-40fb-97a6-afee00a3498c\/2cbe579c-4748-4573-99a7-b4cc00a2c43e\/audio.mp3?in_playlist=9409c896-f18e-4f19-838c-afee00a3f7e4","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/9e67dbcc-c9a3-40fb-97a6-afee00a3498c\/2cbe579c-4748-4573-99a7-b4cc00a2c43e\/image.jpg?t=1789984413&in_playlist=9409c896-f18e-4f19-838c-afee00a3f7e4&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/intussen\/veroudering-en-demensie","duration":"10:45","published-state":"Published","published-date":"2026-09-21T08:30:38.417Z","highlight":""},"class_list":["post-169789","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/169789","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=169789"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}