{"id":169926,"date":"2026-09-22T19:20:00","date_gmt":"2026-09-22T19:20:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/vers-en-klank-die-expat-elisabeth-eybers\/"},"modified":"2026-09-22T19:20:00","modified_gmt":"2026-09-22T19:20:00","slug":"vers-en-klank-die-expat-elisabeth-eybers","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/vers-en-klank-die-expat-elisabeth-eybers\/","title":{"rendered":"Vers en klank: Die expat, Elisabeth Eybers"},"content":{"rendered":"<p>22 September 2026: Hierdie episode is spesifiek vir die expats bedoel \u2013 daardie Suid-Afrikaners in die buiteland wat sekerlik van tyd tot tyd wonder: Wat het ek nou eintlik hier kom soek? En: Sal ek ooit r\u00e9gtig kan tuis voel in hierdie land? As daar iemand is wat di\u00e9 gevoel baie goed geken het, dan was dit die digter Elisabeth Eybers. Sy het vir 46 jaar in Suid-Afrika gewoon en daarna vir \u00f3\u00f3k 46 jaar in Nederland. Kom blaai saam met Joanie Combrink deur Eybers se digbundels wat sy in Nederland geskryf het om uit te vind hoe sy as buitestander haar voete daar in die vreemde gevind het.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>22 September 2026: Hierdie episode is spesifiek vir die expats bedoel \u2013 daardie Suid-Afrikaners in die buiteland wat sekerlik van tyd tot tyd wonder: Wat het ek nou eintlik hier kom soek? En: Sal ek ooit r\u00e9gtig kan tuis voel in hierdie land? As daar iemand is wat di\u00e9 gevoel baie goed geken het, dan [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"479235d1-66e3-42b5-9295-b4c900873c5b","podcast-id":"60be89e2-3e98-44b3-8884-ad440125c1f3","podcast-name":"Vers en klank: Die expat, Elisabeth Eybers","title":"vers-en-klank","podcast-description":"22 September 2026: Hierdie episode is spesifiek vir die expats bedoel \u2013 daardie Suid-Afrikaners in die buiteland wat sekerlik van tyd tot tyd wonder: Wat het ek nou eintlik hier kom soek? En: Sal ek ooit r\u00e9gtig kan tuis voel in hierdie land? As daar iemand is wat di\u00e9 gevoel baie goed geken het, dan was dit die digter Elisabeth Eybers. Sy het vir 46 jaar in Suid-Afrika gewoon en daarna vir \u00f3\u00f3k 46 jaar in Nederland. Kom blaai saam met Joanie Combrink deur Eybers se digbundels wat sy in Nederland geskryf het om uit te vind hoe sy as buitestander haar voete daar in die vreemde gevind het.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/d616af15-45b2-471f-bcb3-ad440125c1ef\/479235d1-66e3-42b5-9295-b4c900873c5b\/audio.mp3?in_playlist=60be89e2-3e98-44b3-8884-ad440125c1f3","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/d616af15-45b2-471f-bcb3-ad440125c1ef\/479235d1-66e3-42b5-9295-b4c900873c5b\/image.jpg?t=1716403714&in_playlist=60be89e2-3e98-44b3-8884-ad440125c1f3&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/vers-en-klank\/vers-en-klank-die-expat-elisabeth-eybers","duration":"22:30","published-state":"Published","published-date":"2026-09-22T19:20:00Z","highlight":""},"class_list":["post-169926","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/169926","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=169926"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}