{"id":169959,"date":"2026-09-23T09:00:56","date_gmt":"2026-09-23T09:00:56","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/kultuurkaravaan-afsluiting\/"},"modified":"2026-09-23T09:00:56","modified_gmt":"2026-09-23T09:00:56","slug":"kultuurkaravaan-afsluiting","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/kultuurkaravaan-afsluiting\/","title":{"rendered":"Kultuurkaravaan: Afsluiting"},"content":{"rendered":"<p>\u2018n Spesiale regstreekse uitsending waar ons die RSG en Virseker se Kultuurkaravaan-reis deur die land afsluit. Ons saai uit van Virseker se hoofkantoor af in Midrand. Ons het presies 4 509 kilometer afgl\u00ea deur die dwarswinde, gietende re\u00ebn, sonskyn en grondpadbergpasse. Ons het wonderlike dele van die land ontdek en herontdek, en Suid-Afrika se uitsonderlike mense ontmoet. Die Kultuurkaravaan sou nie moontlik gewees het as dit nie vir ons borge was nie. Virseker, vanwaar ons nou uitsaai, die ATKV, Lekkslaap en Isuzu, wat ons oor berge en dale, deur riviere en oor sinkplaat-grondpaaie getrek het.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2018n Spesiale regstreekse uitsending waar ons die RSG en Virseker se Kultuurkaravaan-reis deur die land afsluit. Ons saai uit van Virseker se hoofkantoor af in Midrand. Ons het presies 4 509 kilometer afgl\u00ea deur die dwarswinde, gietende re\u00ebn, sonskyn en grondpadbergpasse. Ons het wonderlike dele van die land ontdek en herontdek, en Suid-Afrika se uitsonderlike [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"56f827d8-0df3-48e5-bbfc-b4ce00a5ccdc","podcast-id":"e25622f3-3a4f-4e7c-b2c9-b4b3007faef0","podcast-name":"Kultuurkaravaan: Afsluiting","title":"rsg-en-virseker-kultuurkaravaan","podcast-description":"\u2018n Spesiale regstreekse uitsending waar ons die RSG en Virseker se Kultuurkaravaan-reis deur die land afsluit. Ons saai uit van Virseker se hoofkantoor af in Midrand. Ons het presies 4 509 kilometer afgl\u00ea deur die dwarswinde, gietende re\u00ebn, sonskyn en grondpadbergpasse. Ons het wonderlike dele van die land ontdek en herontdek, en Suid-Afrika se uitsonderlike mense ontmoet. Die Kultuurkaravaan sou nie moontlik gewees het as dit nie vir ons borge was nie. Virseker, vanwaar ons nou uitsaai, die ATKV, Lekkslaap en Isuzu, wat ons oor berge en dale, deur riviere en oor sinkplaat-grondpaaie getrek het.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/6c74b26b-275e-4600-8849-b4b3007faa76\/56f827d8-0df3-48e5-bbfc-b4ce00a5ccdc\/audio.mp3?in_playlist=e25622f3-3a4f-4e7c-b2c9-b4b3007faef0","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/6c74b26b-275e-4600-8849-b4b3007faa76\/56f827d8-0df3-48e5-bbfc-b4ce00a5ccdc\/image.jpg?t=1790158236&in_playlist=e25622f3-3a4f-4e7c-b2c9-b4b3007faef0&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/rsg-en-virseker-kultuurkaravaan\/kultuurkaravaan-afsluiting","duration":"48:25","published-state":"Published","published-date":"2026-09-23T09:00:56.347Z","highlight":""},"class_list":["post-169959","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/169959","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=169959"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}