{"id":169998,"date":"2026-09-24T04:00:00","date_gmt":"2026-09-24T04:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/rsg-bekbasaar-dieremaniere-die-pyn-van-troeteldierverlies\/"},"modified":"2026-09-24T04:00:00","modified_gmt":"2026-09-24T04:00:00","slug":"rsg-bekbasaar-dieremaniere-die-pyn-van-troeteldierverlies","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/rsg-bekbasaar-dieremaniere-die-pyn-van-troeteldierverlies\/","title":{"rendered":"RSG Bekbasaar: Dieremaniere- Die pyn van troeteldierverlies"},"content":{"rendered":"<p>S3E3: Wanneer &#8216;n troeteldier groet, verloor ons meer as net &#8216;n diertjie, ons verloor &#8216;n gesinslid en &#8216;n getroue kameraad. Elsje van Jaarsveld praat met Ren\u00e9 Rossouw, stigter van Petkidz, &#8216;n veilige hawe en ondersteuningsgemeenskap vir troeteldiereienaars wat die intense pyn van troeteldierverlies beleef. In vandag se w\u00eareld word ons diere al hoe meer gehumaniseer en as volwaardige lede van die huisgesin beskou. Ren\u00e9 verduidelik waarom die rouproses van \u2018n troeteldier so diep sny, hoe om die emosionele gewig daarvan te dra, en deel praktiese raad om jou deur die moeilikste dae te help.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>S3E3: Wanneer &#8216;n troeteldier groet, verloor ons meer as net &#8216;n diertjie, ons verloor &#8216;n gesinslid en &#8216;n getroue kameraad. Elsje van Jaarsveld praat met Ren\u00e9 Rossouw, stigter van Petkidz, &#8216;n veilige hawe en ondersteuningsgemeenskap vir troeteldiereienaars wat die intense pyn van troeteldierverlies beleef. In vandag se w\u00eareld word ons diere al hoe meer gehumaniseer [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"316c8168-6146-4c2d-8d48-b4ce01483244","podcast-id":"1573e7d1-1ab5-4594-be52-b30700957801","podcast-name":"RSG Bekbasaar: Dieremaniere- Die pyn van troeteldierverlies","title":"dieremaniere","podcast-description":"S3E3: Wanneer 'n troeteldier groet, verloor ons meer as net 'n diertjie, ons verloor 'n gesinslid en 'n getroue kameraad. Elsje van Jaarsveld praat met Ren\u00e9 Rossouw, stigter van Petkidz, 'n veilige hawe en ondersteuningsgemeenskap vir troeteldiereienaars wat die intense pyn van troeteldierverlies beleef. In vandag se w\u00eareld word ons diere al hoe meer gehumaniseer en as volwaardige lede van die huisgesin beskou. Ren\u00e9 verduidelik waarom die rouproses van \u2018n troeteldier so diep sny, hoe om die emosionele gewig daarvan te dra, en deel praktiese raad om jou deur die moeilikste dae te help.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/e230fc7f-61a2-4794-880d-b30700957138\/316c8168-6146-4c2d-8d48-b4ce01483244\/audio.mp3?in_playlist=1573e7d1-1ab5-4594-be52-b30700957801","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/e230fc7f-61a2-4794-880d-b30700957138\/316c8168-6146-4c2d-8d48-b4ce01483244\/image.jpg?t=1751461297&in_playlist=1573e7d1-1ab5-4594-be52-b30700957801&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/dieremaniere\/rsg-bekbasaar-dieremaniere-die-pyn-van-troeteldierverlies","duration":"25:58","published-state":"Published","published-date":"2026-09-24T04:00:00Z","highlight":""},"class_list":["post-169998","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/169998","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=169998"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}