{"id":170354,"date":"2026-09-29T20:10:00","date_gmt":"2026-09-29T20:10:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/geestesgesondheid-wanneer-jy-nie-alles-alleen-kan-dra-nie\/"},"modified":"2026-09-29T20:10:00","modified_gmt":"2026-09-29T20:10:00","slug":"geestesgesondheid-wanneer-jy-nie-alles-alleen-kan-dra-nie","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/geestesgesondheid-wanneer-jy-nie-alles-alleen-kan-dra-nie\/","title":{"rendered":"Geestesgesondheid: Wanneer jy nie alles alleen kan dra nie"},"content":{"rendered":"<p>27 September 2026: Vyf maande gelede is Lizette Volkwyn met Myasthenia Gravis gediagnoseer. Sedertdien moes sy leer saamleef met \u2019n liggaam wat nie altyd doen wat sy verwag nie, en ook leer om ander mense se hulp te ontvang. Johan van Lill gesels met haar oor ondersteuning, onafhanklikheid, goedbedoelde raad en die mense wat help om \u2019n mens se pad weer gelyk te maak.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>27 September 2026: Vyf maande gelede is Lizette Volkwyn met Myasthenia Gravis gediagnoseer. Sedertdien moes sy leer saamleef met \u2019n liggaam wat nie altyd doen wat sy verwag nie, en ook leer om ander mense se hulp te ontvang. Johan van Lill gesels met haar oor ondersteuning, onafhanklikheid, goedbedoelde raad en die mense wat help [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"80c666fc-f187-4d07-85ab-b4ce014e2f59","podcast-id":"88dd8a21-1b65-4967-92b0-ad440125b759","podcast-name":"Geestesgesondheid: Wanneer jy nie alles alleen kan dra nie","title":"geestesgesondheid","podcast-description":"27 September 2026: Vyf maande gelede is Lizette Volkwyn met Myasthenia Gravis gediagnoseer. Sedertdien moes sy leer saamleef met \u2019n liggaam wat nie altyd doen wat sy verwag nie, en ook leer om ander mense se hulp te ontvang. Johan van Lill gesels met haar oor ondersteuning, onafhanklikheid, goedbedoelde raad en die mense wat help om \u2019n mens se pad weer gelyk te maak.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/36a2e0a9-c822-4ecc-9e57-ad440125b750\/80c666fc-f187-4d07-85ab-b4ce014e2f59\/audio.mp3?in_playlist=88dd8a21-1b65-4967-92b0-ad440125b759","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/36a2e0a9-c822-4ecc-9e57-ad440125b750\/80c666fc-f187-4d07-85ab-b4ce014e2f59\/image.jpg?t=1716403005&in_playlist=88dd8a21-1b65-4967-92b0-ad440125b759&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/geestesgesondheid\/geestesgesondheid-wanneer-jy-nie-alles-alleen-kan-dra-nie","duration":"43:29","published-state":"Published","published-date":"2026-09-29T20:10:00Z","highlight":""},"class_list":["post-170354","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/170354","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=170354"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}