{"id":170356,"date":"2026-09-30T03:25:00","date_gmt":"2026-09-30T03:25:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/rsg-landbou-nuwe-appelkultivar-kondisie-en-reproduksie\/"},"modified":"2026-09-30T03:25:00","modified_gmt":"2026-09-30T03:25:00","slug":"rsg-landbou-nuwe-appelkultivar-kondisie-en-reproduksie","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/rsg-landbou-nuwe-appelkultivar-kondisie-en-reproduksie\/","title":{"rendered":"RSG Landbou: Nuwe appelkultivar; Kondisie en reproduksie"},"content":{"rendered":"<p>30 September 2026: \u2018n Gesogte internasionale appelkultivar het sy buiging op winkelrakke gemaak. Waarom n\u00f3g \u2018n appelsoort? Calla du Toit van Tru Cape Vrugtebemarking verduidelik. Ons gesels met Johan Mouton van Molatek oor hoe \u2018n dier se kondisie haar reproduksie be\u00efnvloed. Hy verduidelik ook hoe kondisie gemeet word. Ons maandelikse internasionale landbounuus kom aan die beurt. Ons hoor onder meer van die vryhandelsooreenkoms tussen Nieu-Seeland en Indi\u00eb, asook hoe duisende Roemeense boere in Boekarest betoog het teen die EU se verbod op die uitvoer van lewende diere.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>30 September 2026: \u2018n Gesogte internasionale appelkultivar het sy buiging op winkelrakke gemaak. Waarom n\u00f3g \u2018n appelsoort? Calla du Toit van Tru Cape Vrugtebemarking verduidelik. Ons gesels met Johan Mouton van Molatek oor hoe \u2018n dier se kondisie haar reproduksie be\u00efnvloed. Hy verduidelik ook hoe kondisie gemeet word. Ons maandelikse internasionale landbounuus kom aan die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"ab32cedc-4e36-4dc1-b5fd-b4d4012cb30c","podcast-id":"15ff6a12-74b5-4eae-96c4-adcc00e82010","podcast-name":"RSG Landbou: Nuwe appelkultivar; Kondisie en reproduksie","title":"rsg-landbou","podcast-description":"30 September 2026: \u2018n Gesogte internasionale appelkultivar het sy buiging op winkelrakke gemaak. Waarom n\u00f3g \u2018n appelsoort? Calla du Toit van Tru Cape Vrugtebemarking verduidelik. Ons gesels met Johan Mouton van Molatek oor hoe \u2018n dier se kondisie haar reproduksie be\u00efnvloed. Hy verduidelik ook hoe kondisie gemeet word. Ons maandelikse internasionale landbounuus kom aan die beurt. Ons hoor onder meer van die vryhandelsooreenkoms tussen Nieu-Seeland en Indi\u00eb, asook hoe duisende Roemeense boere in Boekarest betoog het teen die EU se verbod op die uitvoer van lewende diere.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/9d001ed0-af47-4b79-8acd-adcc00e81ffd\/ab32cedc-4e36-4dc1-b5fd-b4d4012cb30c\/audio.mp3?in_playlist=15ff6a12-74b5-4eae-96c4-adcc00e82010","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/9d001ed0-af47-4b79-8acd-adcc00e81ffd\/ab32cedc-4e36-4dc1-b5fd-b4d4012cb30c\/image.jpg?t=1716403524&in_playlist=15ff6a12-74b5-4eae-96c4-adcc00e82010&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/rsg-landbou\/rsg-landbou-nuwe-appelkultivar-kondisie-en-reproduksie","duration":"20:31","published-state":"Published","published-date":"2026-09-30T03:25:00Z","highlight":""},"class_list":["post-170356","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/170356","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=170356"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}