{"id":170385,"date":"2026-09-30T18:00:00","date_gmt":"2026-09-30T18:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/skrywers-en-boeke-joan-hambidge-se-70e-verjaarsdagviering-by-tuin-van-digters\/"},"modified":"2026-09-30T18:00:00","modified_gmt":"2026-09-30T18:00:00","slug":"skrywers-en-boeke-joan-hambidge-se-70e-verjaarsdagviering-by-tuin-van-digters","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/skrywers-en-boeke-joan-hambidge-se-70e-verjaarsdagviering-by-tuin-van-digters\/","title":{"rendered":"Skrywers en boeke: Joan Hambidge se 70e verjaarsdagviering by Tuin van Digters"},"content":{"rendered":"<p>30 September 2026: Die digter en akademikus Joan Hambidge se 70e verjaarsdag is tydens die onlangse Tuin van Digters by die Breytenbachsentrum op Wellington gevier. Ons luister na \u2018n geredigeerde weergawe van hierdie huldigingsgeleentheid. Dis saamgestel deur prof. Karen de Wet van die Universiteit van Johannesburg, en Nina Swart het Hambidge se gedigte voorgelees. In sy drie bydraes uit die internasionale boekew\u00eareld het Johan Myburg nuus oor die Booker-kortlys wat pas aangekondig is. Hy vertel ook meer oor die werk van die digter Mary Oliver. En het jy geweet dat belangstelling in die Nobelprys \u2013 wat binnekort aangekondig word \u2013 aangehits word deur die spekulasie van beroepswedders? Johan vertel hoe verskeie skrywers se kanse volgens wedders vergelyk.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>30 September 2026: Die digter en akademikus Joan Hambidge se 70e verjaarsdag is tydens die onlangse Tuin van Digters by die Breytenbachsentrum op Wellington gevier. Ons luister na \u2018n geredigeerde weergawe van hierdie huldigingsgeleentheid. Dis saamgestel deur prof. Karen de Wet van die Universiteit van Johannesburg, en Nina Swart het Hambidge se gedigte voorgelees. In [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"239c271d-fa92-43a7-8219-b4d4012d2105","podcast-id":"263ac7bc-86ab-48ab-a3f7-ad440125c0b0","podcast-name":"Skrywers en boeke: Joan Hambidge se 70e verjaarsdagviering by Tuin van Digters","title":"skrywers-en-boeke","podcast-description":"30 September 2026: Die digter en akademikus Joan Hambidge se 70e verjaarsdag is tydens die onlangse Tuin van Digters by die Breytenbachsentrum op Wellington gevier. Ons luister na \u2018n geredigeerde weergawe van hierdie huldigingsgeleentheid. Dis saamgestel deur prof. Karen de Wet van die Universiteit van Johannesburg, en Nina Swart het Hambidge se gedigte voorgelees. In sy drie bydraes uit die internasionale boekew\u00eareld het Johan Myburg nuus oor die Booker-kortlys wat pas aangekondig is. Hy vertel ook meer oor die werk van die digter Mary Oliver. En het jy geweet dat belangstelling in die Nobelprys \u2013 wat binnekort aangekondig word \u2013 aangehits word deur die spekulasie van beroepswedders? Johan vertel hoe verskeie skrywers se kanse volgens wedders vergelyk.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/3842d7b6-b4b5-4cdb-a537-ad440125c0a7\/239c271d-fa92-43a7-8219-b4d4012d2105\/audio.mp3?in_playlist=263ac7bc-86ab-48ab-a3f7-ad440125c0b0","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/3842d7b6-b4b5-4cdb-a537-ad440125c0a7\/239c271d-fa92-43a7-8219-b4d4012d2105\/image.jpg?t=1749108712&in_playlist=263ac7bc-86ab-48ab-a3f7-ad440125c0b0&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/skrywers-en-boeke\/skrywers-en-boeke-joan-hambidge-se-70e-verjaarsdagviering-by-tuin-van-digters","duration":"51:58","published-state":"Published","published-date":"2026-09-30T18:00:00Z","highlight":""},"class_list":["post-170385","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/170385","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=170385"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}