{"id":170396,"date":"2026-10-01T04:00:35","date_gmt":"2026-10-01T04:00:35","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/rsg-bekbasaar-dieremaniere-die-belangrikste-kollega-op-die-skaapplaas\/"},"modified":"2026-10-01T04:00:35","modified_gmt":"2026-10-01T04:00:35","slug":"rsg-bekbasaar-dieremaniere-die-belangrikste-kollega-op-die-skaapplaas","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/rsg-bekbasaar-dieremaniere-die-belangrikste-kollega-op-die-skaapplaas\/","title":{"rendered":"RSG Bekbasaar: Dieremaniere &#8211; Die belangrikste kollega op die skaapplaas"},"content":{"rendered":"<p>S3E4: Ons ontdek die buitengewone w\u00eareld van werkhonde en die sterk band tussen \u2018n skaapboer en sy hond. Elsje van Jaarveld gesels met die ervare Swellendamse boer en skaaphond-kenner, Mark Trollip, oor die kuns van skaapherderwerk, die belangrikheid van regte genetika en temperament, en sy uitsonderlike skaaphond, Diesel, wat onlangs as nasionale skaaphondkampioen gekroon is. Ons hoor waarom &#8216;n getroue skaaphond skape sonder moeite kan \u2018lees\u2019 en hoe hierdie wonderlike diere belangrike vennote op die platteland word.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>S3E4: Ons ontdek die buitengewone w\u00eareld van werkhonde en die sterk band tussen \u2018n skaapboer en sy hond. Elsje van Jaarveld gesels met die ervare Swellendamse boer en skaaphond-kenner, Mark Trollip, oor die kuns van skaapherderwerk, die belangrikheid van regte genetika en temperament, en sy uitsonderlike skaaphond, Diesel, wat onlangs as nasionale skaaphondkampioen gekroon is. [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"07320c06-1ead-47d9-ac09-b4d60060d0de","podcast-id":"1573e7d1-1ab5-4594-be52-b30700957801","podcast-name":"RSG Bekbasaar: Dieremaniere - Die belangrikste kollega op die skaapplaas","title":"dieremaniere","podcast-description":"S3E4: Ons ontdek die buitengewone w\u00eareld van werkhonde en die sterk band tussen \u2018n skaapboer en sy hond. Elsje van Jaarveld gesels met die ervare Swellendamse boer en skaaphond-kenner, Mark Trollip, oor die kuns van skaapherderwerk, die belangrikheid van regte genetika en temperament, en sy uitsonderlike skaaphond, Diesel, wat onlangs as nasionale skaaphondkampioen gekroon is. Ons hoor waarom 'n getroue skaaphond skape sonder moeite kan \u2018lees\u2019 en hoe hierdie wonderlike diere belangrike vennote op die platteland word.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/e230fc7f-61a2-4794-880d-b30700957138\/07320c06-1ead-47d9-ac09-b4d60060d0de\/audio.mp3?in_playlist=1573e7d1-1ab5-4594-be52-b30700957801","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/e230fc7f-61a2-4794-880d-b30700957138\/07320c06-1ead-47d9-ac09-b4d60060d0de\/image.jpg?t=1751461297&in_playlist=1573e7d1-1ab5-4594-be52-b30700957801&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/dieremaniere\/rsg-bekbasaar-dieremaniere-die-belangrikste-kollega-op-die-skaapplaas","duration":"24:54","published-state":"Published","published-date":"2026-10-01T04:00:35.25Z","highlight":""},"class_list":["post-170396","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/170396","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=170396"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}