{"id":170412,"date":"2026-09-30T07:30:35","date_gmt":"2026-09-30T07:30:35","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/voedselveiligheid-kosblikveiligheid\/"},"modified":"2026-09-30T07:30:35","modified_gmt":"2026-09-30T07:30:35","slug":"voedselveiligheid-kosblikveiligheid","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/voedselveiligheid-kosblikveiligheid\/","title":{"rendered":"Voedselveiligheid: Kosblikveiligheid"},"content":{"rendered":"<p>\u2019n Kosblik mag dalk eenvoudig lyk: \u2019n broodjie, vrugte, ietsie te drinke en dalk \u2019n versnapering. Maar van die oomblik wat kos uit die yskas gehaal word tot wanneer dit uiteindelik ge\u00ebet word, is daar heelwat wat kan bepaal of daardie kos nog veilig is. Ons praat met Annelien Pienaar, \u2019n voedselwetenskapdosent en skrywer oor een van die daaglikse uitdagings in baie huishoudings: kosblikveiligheid. Wat pak jy, hoe pak jy dit, en veral, hoe hou jy kos koud genoeg totdat dit ge\u00ebet word? Is daardie kosblik wat vanoggend vars gepak is, nog veilig teen middagete?<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2019n Kosblik mag dalk eenvoudig lyk: \u2019n broodjie, vrugte, ietsie te drinke en dalk \u2019n versnapering. Maar van die oomblik wat kos uit die yskas gehaal word tot wanneer dit uiteindelik ge\u00ebet word, is daar heelwat wat kan bepaal of daardie kos nog veilig is. Ons praat met Annelien Pienaar, \u2019n voedselwetenskapdosent en skrywer oor [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"07600da7-def5-42db-9fcc-b4d6009182ef","podcast-id":"9409c896-f18e-4f19-838c-afee00a3f7e4","podcast-name":"Voedselveiligheid: Kosblikveiligheid","title":"intussen","podcast-description":"\u2019n Kosblik mag dalk eenvoudig lyk: \u2019n broodjie, vrugte, ietsie te drinke en dalk \u2019n versnapering. Maar van die oomblik wat kos uit die yskas gehaal word tot wanneer dit uiteindelik ge\u00ebet word, is daar heelwat wat kan bepaal of daardie kos nog veilig is. Ons praat met Annelien Pienaar, \u2019n voedselwetenskapdosent en skrywer oor een van die daaglikse uitdagings in baie huishoudings: kosblikveiligheid. Wat pak jy, hoe pak jy dit, en veral, hoe hou jy kos koud genoeg totdat dit ge\u00ebet word? Is daardie kosblik wat vanoggend vars gepak is, nog veilig teen middagete?","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/9e67dbcc-c9a3-40fb-97a6-afee00a3498c\/07600da7-def5-42db-9fcc-b4d6009182ef\/audio.mp3?in_playlist=9409c896-f18e-4f19-838c-afee00a3f7e4","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/9e67dbcc-c9a3-40fb-97a6-afee00a3498c\/07600da7-def5-42db-9fcc-b4d6009182ef\/image.jpg?t=1790844628&in_playlist=9409c896-f18e-4f19-838c-afee00a3f7e4&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/intussen\/voedselveiligheid-kosblikveiligheid","duration":"9:28","published-state":"Published","published-date":"2026-09-30T07:30:35.843Z","highlight":""},"class_list":["post-170412","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/170412","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=170412"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}