{"id":170484,"date":"2026-10-01T18:00:00","date_gmt":"2026-10-01T18:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/joshlin-meer-as-n-naam-deur-herschelle-benjamin\/"},"modified":"2026-10-01T18:00:00","modified_gmt":"2026-10-01T18:00:00","slug":"joshlin-meer-as-n-naam-deur-herschelle-benjamin","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/joshlin-meer-as-n-naam-deur-herschelle-benjamin\/","title":{"rendered":"JOSHLIN \u2013 MEER AS \u2019N NAAM deur Herschelle Benjamin"},"content":{"rendered":"<p>Vir die radio verwerk deur Henri\u00ebtta Gryffenberg. \u2019n Ma word, gekonfronteer met die verdwyning van haar elfjarige seun tydens \u2018n hofsaak wat in die kollektiewe gewete aangehoor word. In hierdie vreemde hofsaal van openbare mening en oordeel is daar \u2019n groep kinders wat soos \u2019n spookagtige koor uit \u2019n tussenw\u00eareld die verrigtinge bywoon. Joshlin se opspraakwekkende verhaal dreig egter om die verrigtinge te ontspoor, want almal wil steeds weet wat van Joshlin geword het. Die regisseur is Johan Rademan. Die stemme van Zenobia Kloppers, Kay Smith, Miche van Wyk, Dean Balie en Denver Vraagom kan gehoor word. Nuwe stemme uit die Proscenium dramakompetisie-stal is Adri-Jo Waterboer, Leighmen Marshall, Chriswell Kotze, Bronwynne, Neer en Bronwyn Damon.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Vir die radio verwerk deur Henri\u00ebtta Gryffenberg. \u2019n Ma word, gekonfronteer met die verdwyning van haar elfjarige seun tydens \u2018n hofsaak wat in die kollektiewe gewete aangehoor word. In hierdie vreemde hofsaal van openbare mening en oordeel is daar \u2019n groep kinders wat soos \u2019n spookagtige koor uit \u2019n tussenw\u00eareld die verrigtinge bywoon. Joshlin se [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"27a062da-bc83-4222-9c03-b4d6006d6705","podcast-id":"94f9c8bf-d6b7-4f8e-af0a-ad440125bf01","podcast-name":"JOSHLIN \u2013 MEER AS \u2019N NAAM deur Herschelle Benjamin","title":"radioteater","podcast-description":"Vir die radio verwerk deur Henri\u00ebtta Gryffenberg. \u2019n Ma word, gekonfronteer met die verdwyning van haar elfjarige seun tydens \u2018n hofsaak wat in die kollektiewe gewete aangehoor word. In hierdie vreemde hofsaal van openbare mening en oordeel is daar \u2019n groep kinders wat soos \u2019n spookagtige koor uit \u2019n tussenw\u00eareld die verrigtinge bywoon. Joshlin se opspraakwekkende verhaal dreig egter om die verrigtinge te ontspoor, want almal wil steeds weet wat van Joshlin geword het. Die regisseur is Johan Rademan. Die stemme van Zenobia Kloppers, Kay Smith, Miche van Wyk, Dean Balie en Denver Vraagom kan gehoor word. Nuwe stemme uit die Proscenium dramakompetisie-stal is Adri-Jo Waterboer, Leighmen Marshall, Chriswell Kotze, Bronwynne, Neer en Bronwyn Damon.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/b1f7d9a2-0013-4376-8e84-ad440125befc\/27a062da-bc83-4222-9c03-b4d6006d6705\/audio.mp3?in_playlist=94f9c8bf-d6b7-4f8e-af0a-ad440125bf01","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/b1f7d9a2-0013-4376-8e84-ad440125befc\/27a062da-bc83-4222-9c03-b4d6006d6705\/image.jpg?t=1716403380&in_playlist=94f9c8bf-d6b7-4f8e-af0a-ad440125bf01&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/radioteater\/joshlin-meer-as-n-naam-deur-herschelle-benjamin","duration":"66:11","published-state":"Published","published-date":"2026-10-01T18:00:00Z","highlight":""},"class_list":["post-170484","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/170484","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=170484"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}