{"id":170765,"date":"2026-10-07T03:25:00","date_gmt":"2026-10-07T03:25:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/rsg-landbou-royalskou-patogene-in-voedsel\/"},"modified":"2026-10-07T03:25:00","modified_gmt":"2026-10-07T03:25:00","slug":"rsg-landbou-royalskou-patogene-in-voedsel","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/rsg-landbou-royalskou-patogene-in-voedsel\/","title":{"rendered":"RSG Landbou: Royalskou; Patogene in voedsel"},"content":{"rendered":"<p>7 Oktober 2026: Dis tyd vir die gewilde Royalskou, wat vir die eerste keer by die nuwe skougronde by Tweedie Hall naby Howick plaasvind. Wayne Muller vertel meer oor die skou wat van 7 tot 11 Oktober plaasvind. Het jy geweet daar is twee soorte listeriose wat deur patogene in voedsel veroorsaak word, waarvan veral een baie skadelik is? \u2018n Mikrobioloog, prof. Lucia Anelich, praat oor die werk wat sy vir die SA Suiwelstandaarde-agentskap doen oor die montering van omgewingspatogene. Ons praat met Kobus du Toit van die Vlakte Bonsmara-groep oor hulle veiling op 16 Oktober in die Marble Hall-omgewing. Hy deel ook \u2018n paar gedagtes oor die stand van die rooivleisbedryf.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>7 Oktober 2026: Dis tyd vir die gewilde Royalskou, wat vir die eerste keer by die nuwe skougronde by Tweedie Hall naby Howick plaasvind. Wayne Muller vertel meer oor die skou wat van 7 tot 11 Oktober plaasvind. Het jy geweet daar is twee soorte listeriose wat deur patogene in voedsel veroorsaak word, waarvan veral [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"a42c1692-b720-4eba-82d4-b4da00a6c547","podcast-id":"15ff6a12-74b5-4eae-96c4-adcc00e82010","podcast-name":"RSG Landbou: Royalskou; Patogene in voedsel","title":"rsg-landbou","podcast-description":"7 Oktober 2026: Dis tyd vir die gewilde Royalskou, wat vir die eerste keer by die nuwe skougronde by Tweedie Hall naby Howick plaasvind. Wayne Muller vertel meer oor die skou wat van 7 tot 11 Oktober plaasvind. Het jy geweet daar is twee soorte listeriose wat deur patogene in voedsel veroorsaak word, waarvan veral een baie skadelik is? \u2018n Mikrobioloog, prof. Lucia Anelich, praat oor die werk wat sy vir die SA Suiwelstandaarde-agentskap doen oor die montering van omgewingspatogene. Ons praat met Kobus du Toit van die Vlakte Bonsmara-groep oor hulle veiling op 16 Oktober in die Marble Hall-omgewing. Hy deel ook \u2018n paar gedagtes oor die stand van die rooivleisbedryf.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/9d001ed0-af47-4b79-8acd-adcc00e81ffd\/a42c1692-b720-4eba-82d4-b4da00a6c547\/audio.mp3?in_playlist=15ff6a12-74b5-4eae-96c4-adcc00e82010","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/9d001ed0-af47-4b79-8acd-adcc00e81ffd\/a42c1692-b720-4eba-82d4-b4da00a6c547\/image.jpg?t=1716403524&in_playlist=15ff6a12-74b5-4eae-96c4-adcc00e82010&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/rsg-landbou\/rsg-landbou-royalskou-patogene-in-voedsel","duration":"22:07","published-state":"Published","published-date":"2026-10-07T03:25:00Z","highlight":""},"class_list":["post-170765","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/170765","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=170765"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}