{"id":170776,"date":"2026-10-07T05:15:22","date_gmt":"2026-10-07T05:15:22","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/konserwatisme-nasionalisme-en-populisme\/"},"modified":"2026-10-07T05:15:22","modified_gmt":"2026-10-07T05:15:22","slug":"konserwatisme-nasionalisme-en-populisme","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/konserwatisme-nasionalisme-en-populisme\/","title":{"rendered":"Konserwatisme, nasionalisme en populisme"},"content":{"rendered":"<p>Ons saai uit vanaf die RSG en ATKV-vierkant by die Woordfees op Stellenbosch. Ons praat oor die o\u00ebnskynlike opbloei van konserwatisme, nasionalisme en populisme in die w\u00eareld. Volgens die Pew Navorsingsinstituut was daar, veral n\u00e1 Brexit, in die Weste, &#8216;n toename in die gewildheid van hierdie ideologi\u00eb. Volgens Instituut kan die verskynsel nie eenvoudig met &#8216;n bre\u00eb kwas as links en regs geverf word nie. In ander dele van die w\u00eareld, buiten die Weste, is daar ook tekens daarvan. In Suid-Afrika sien ons die verskynsel ook &#8211; dink maar aan die MK Party, die Patriotic Alliance, die VF Plus, en organisasies soos Solidariteit en AfriForum. Ons gaste is professor Amanda Gouws verbonde aan die Universiteit Stellenbosch, Heindrich Wyngaard, kommentator en voorsitter van Kaapse Forum, en Jaco Kleynhans van Solidariteit.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ons saai uit vanaf die RSG en ATKV-vierkant by die Woordfees op Stellenbosch. Ons praat oor die o\u00ebnskynlike opbloei van konserwatisme, nasionalisme en populisme in die w\u00eareld. Volgens die Pew Navorsingsinstituut was daar, veral n\u00e1 Brexit, in die Weste, &#8216;n toename in die gewildheid van hierdie ideologi\u00eb. Volgens Instituut kan die verskynsel nie eenvoudig met [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"3346e615-7912-460b-a75a-b4dc007150f1","podcast-id":"6b2361b7-a3b5-4faa-988d-ae5f00f7e450","podcast-name":"Konserwatisme, nasionalisme en populisme","title":"op-en-wakker","podcast-description":"Ons saai uit vanaf die RSG en ATKV-vierkant by die Woordfees op Stellenbosch. Ons praat oor die o\u00ebnskynlike opbloei van konserwatisme, nasionalisme en populisme in die w\u00eareld. Volgens die Pew Navorsingsinstituut was daar, veral n\u00e1 Brexit, in die Weste, 'n toename in die gewildheid van hierdie ideologi\u00eb. Volgens Instituut kan die verskynsel nie eenvoudig met 'n bre\u00eb kwas as links en regs geverf word nie. In ander dele van die w\u00eareld, buiten die Weste, is daar ook tekens daarvan. In Suid-Afrika sien ons die verskynsel ook - dink maar aan die MK Party, die Patriotic Alliance, die VF Plus, en organisasies soos Solidariteit en AfriForum. Ons gaste is professor Amanda Gouws verbonde aan die Universiteit Stellenbosch, Heindrich Wyngaard, kommentator en voorsitter van Kaapse Forum, en Jaco Kleynhans van Solidariteit.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/a0f8c5de-5c25-4f4b-b45f-ae5f00f74b8b\/3346e615-7912-460b-a75a-b4dc007150f1\/audio.mp3?in_playlist=6b2361b7-a3b5-4faa-988d-ae5f00f7e450","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/a0f8c5de-5c25-4f4b-b45f-ae5f00f74b8b\/3346e615-7912-460b-a75a-b4dc007150f1\/image.jpg?t=1791356439&in_playlist=6b2361b7-a3b5-4faa-988d-ae5f00f7e450&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/op-en-wakker\/konserwatisme-nasionalisme-en-populisme","duration":"30:24","published-state":"Published","published-date":"2026-10-07T05:15:22.783Z","highlight":""},"class_list":["post-170776","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/170776","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=170776"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}