{"id":170808,"date":"2026-10-07T18:00:00","date_gmt":"2026-10-07T18:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/skrywers-en-boeke-bekroningsplegtigheid-van-sa-akademie-vir-wetenskap-en-kuns\/"},"modified":"2026-10-07T18:00:00","modified_gmt":"2026-10-07T18:00:00","slug":"skrywers-en-boeke-bekroningsplegtigheid-van-sa-akademie-vir-wetenskap-en-kuns","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/skrywers-en-boeke-bekroningsplegtigheid-van-sa-akademie-vir-wetenskap-en-kuns\/","title":{"rendered":"Skrywers en boeke: Bekroningsplegtigheid van SA Akademie vir Wetenskap en Kuns"},"content":{"rendered":"<p>7 Oktober 2026: Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns bekroon jaarliks uitsonderlike werk in die Afrikaanse letterkunde. Ons neem jou saam na vanjaar se bekroningsaand. Die digters Lynthia Julius (KINDERL\u00ea) en Alwyn Roux (WEERSKYN) is vanjaar die gesamentlike wenners van die Eugene Maraisprys vir po\u00ebsie. Naomi Morgan is vereer met die Akademieprys vir Vertaalde Werk vir haar vertaling van ONS WAG VIR GODOT. Jy kan ook hoor wat Bun Booyens (ontvanger van die L.W. Hiemstraprys vir sy nie-fiksieboek, TROEP) tydens sy aanvaardingstoespraak ges\u00ea het oor Hiemstra se nalatenskap. Tom Dreyer, wenner van vanjaar se Hertzogprys vir sy debuutbundel, NOU IN INFRAROOI, vertel van \u2018n aand uit sy kleintyd wat die eerste gedig in sy wenbundel ge\u00efnspireer het.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>7 Oktober 2026: Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns bekroon jaarliks uitsonderlike werk in die Afrikaanse letterkunde. Ons neem jou saam na vanjaar se bekroningsaand. Die digters Lynthia Julius (KINDERL\u00ea) en Alwyn Roux (WEERSKYN) is vanjaar die gesamentlike wenners van die Eugene Maraisprys vir po\u00ebsie. Naomi Morgan is vereer met die Akademieprys vir Vertaalde [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"77281240-078d-4f3b-b106-b4dc0081d3e9","podcast-id":"263ac7bc-86ab-48ab-a3f7-ad440125c0b0","podcast-name":"Skrywers en boeke: Bekroningsplegtigheid van SA Akademie vir Wetenskap en Kuns","title":"skrywers-en-boeke","podcast-description":"7 Oktober 2026: Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns bekroon jaarliks uitsonderlike werk in die Afrikaanse letterkunde. Ons neem jou saam na vanjaar se bekroningsaand. Die digters Lynthia Julius (KINDERL\u00ea) en Alwyn Roux (WEERSKYN) is vanjaar die gesamentlike wenners van die Eugene Maraisprys vir po\u00ebsie. Naomi Morgan is vereer met die Akademieprys vir Vertaalde Werk vir haar vertaling van ONS WAG VIR GODOT. Jy kan ook hoor wat Bun Booyens (ontvanger van die L.W. Hiemstraprys vir sy nie-fiksieboek, TROEP) tydens sy aanvaardingstoespraak ges\u00ea het oor Hiemstra se nalatenskap. Tom Dreyer, wenner van vanjaar se Hertzogprys vir sy debuutbundel, NOU IN INFRAROOI, vertel van \u2018n aand uit sy kleintyd wat die eerste gedig in sy wenbundel ge\u00efnspireer het.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/3842d7b6-b4b5-4cdb-a537-ad440125c0a7\/77281240-078d-4f3b-b106-b4dc0081d3e9\/audio.mp3?in_playlist=263ac7bc-86ab-48ab-a3f7-ad440125c0b0","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/3842d7b6-b4b5-4cdb-a537-ad440125c0a7\/77281240-078d-4f3b-b106-b4dc0081d3e9\/image.jpg?t=1749108712&in_playlist=263ac7bc-86ab-48ab-a3f7-ad440125c0b0&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/skrywers-en-boeke\/skrywers-en-boeke-bekroningsplegtigheid-van-sa-akademie-vir-wetenskap-en-kuns","duration":"49:40","published-state":"Published","published-date":"2026-10-07T18:00:00Z","highlight":""},"class_list":["post-170808","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/170808","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=170808"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}