{"id":170959,"date":"2026-10-11T15:30:00","date_gmt":"2026-10-11T15:30:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/met-raad-en-daad-spesiale-stemme-2\/"},"modified":"2026-10-11T15:30:00","modified_gmt":"2026-10-11T15:30:00","slug":"met-raad-en-daad-spesiale-stemme-2","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/met-raad-en-daad-spesiale-stemme-2\/","title":{"rendered":"Met raad en daad: Spesiale stemme"},"content":{"rendered":"<p>Oor minder as \u2019n maand vind die plaaslike regeringsverkiesing in Suid-Afrika plaas. Dit is \u2019n geleentheid om vir dienslewering en algemene bestuur in jou omgewing te stem. Maar wat gebeur indien jy nie op 4 November die stemlokaal kan besoek nie? Dan kan jy aansoek doen vir \u2019n spesiale stem. Dit stel enige geregistreerde kieser, wat nie op die amptelike verkiesingsdag kan stem nie, in staat om steeds hulle stemreg veilig en vertroulik uit te oefen.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Oor minder as \u2019n maand vind die plaaslike regeringsverkiesing in Suid-Afrika plaas. Dit is \u2019n geleentheid om vir dienslewering en algemene bestuur in jou omgewing te stem. Maar wat gebeur indien jy nie op 4 November die stemlokaal kan besoek nie? Dan kan jy aansoek doen vir \u2019n spesiale stem. Dit stel enige geregistreerde kieser, [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"203b6211-2138-4798-bc9a-b4dc014ae973","podcast-id":"5cba3ac8-80f2-4cb8-8bef-ad440125c100","podcast-name":"Met raad en daad: Spesiale stemme","title":"spesiale-uitsending","podcast-description":"Oor minder as \u2019n maand vind die plaaslike regeringsverkiesing in Suid-Afrika plaas. Dit is \u2019n geleentheid om vir dienslewering en algemene bestuur in jou omgewing te stem. Maar wat gebeur indien jy nie op 4 November die stemlokaal kan besoek nie? Dan kan jy aansoek doen vir \u2019n spesiale stem. Dit stel enige geregistreerde kieser, wat nie op die amptelike verkiesingsdag kan stem nie, in staat om steeds hulle stemreg veilig en vertroulik uit te oefen.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/f8f90050-4816-4cb3-b914-ad440125c0fb\/203b6211-2138-4798-bc9a-b4dc014ae973\/audio.mp3?in_playlist=5cba3ac8-80f2-4cb8-8bef-ad440125c100","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/f8f90050-4816-4cb3-b914-ad440125c0fb\/203b6211-2138-4798-bc9a-b4dc014ae973\/image.jpg?t=1791403555&in_playlist=5cba3ac8-80f2-4cb8-8bef-ad440125c100&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/spesiale-uitsending\/met-raad-en-daad-spesiale-stemme-1","duration":"26:52","published-state":"Published","published-date":"2026-10-11T15:30:00Z","highlight":""},"class_list":["post-170959","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/170959","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=170959"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}