{"id":171128,"date":"2026-10-14T18:00:00","date_gmt":"2026-10-14T18:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/skrywers-en-boeke-jean-cooper-waar-die-teerpad-ophou-nederlandse-digter-mustafa-stitou\/"},"modified":"2026-10-14T18:00:00","modified_gmt":"2026-10-14T18:00:00","slug":"skrywers-en-boeke-jean-cooper-waar-die-teerpad-ophou-nederlandse-digter-mustafa-stitou","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/skrywers-en-boeke-jean-cooper-waar-die-teerpad-ophou-nederlandse-digter-mustafa-stitou\/","title":{"rendered":"Skrywers en boeke: Jean Cooper (WAAR DIE TEERPAD OPHOU); Nederlandse digter Mustafa Stitou"},"content":{"rendered":"<p>14 Oktober 2026: Ilse Salzwedel gesels met Jean Cooper oor sy boek, WAAR DIE TEERPAD OPHOU, waarin hy skryf oor sy 80 dae per motorfiets deur Afrika. Dr. Marni Bonthuys van die UWK gesels met die besoekende Nederlandse digter, Mustafa Stitou. Johan Myburg het ook vier insetsels oor die internasionale boekewereld. Hy gesels onder andere oor nog \u2018n letterkundeprys wat teruggehou word weens bewerings oor die gebruik van kunsmatige intelligensie. Hy bring ook hulde aan die Skotse misdaadskrywer, Peter May, en stel ons voor aan Anne Carson, vanjaar se wenner van die Nobeprys vir letterkunde. Jy kan ook meer hoor oor die Park Kyung-ni-literatuurprys, wat toegeken is aan die Suid-Afrikaanse skrywer en Bookerpryswenner, Damon Galgut.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>14 Oktober 2026: Ilse Salzwedel gesels met Jean Cooper oor sy boek, WAAR DIE TEERPAD OPHOU, waarin hy skryf oor sy 80 dae per motorfiets deur Afrika. Dr. Marni Bonthuys van die UWK gesels met die besoekende Nederlandse digter, Mustafa Stitou. Johan Myburg het ook vier insetsels oor die internasionale boekewereld. Hy gesels onder andere [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"ac37ea05-ae7a-4b35-825d-b4e30095a77b","podcast-id":"263ac7bc-86ab-48ab-a3f7-ad440125c0b0","podcast-name":"Skrywers en boeke: Jean Cooper (WAAR DIE TEERPAD OPHOU); Nederlandse digter Mustafa Stitou ","title":"skrywers-en-boeke","podcast-description":"14 Oktober 2026: Ilse Salzwedel gesels met Jean Cooper oor sy boek, WAAR DIE TEERPAD OPHOU, waarin hy skryf oor sy 80 dae per motorfiets deur Afrika. Dr. Marni Bonthuys van die UWK gesels met die besoekende Nederlandse digter, Mustafa Stitou. Johan Myburg het ook vier insetsels oor die internasionale boekewereld. Hy gesels onder andere oor nog \u2018n letterkundeprys wat teruggehou word weens bewerings oor die gebruik van kunsmatige intelligensie. Hy bring ook hulde aan die Skotse misdaadskrywer, Peter May, en stel ons voor aan Anne Carson, vanjaar se wenner van die Nobeprys vir letterkunde. Jy kan ook meer hoor oor die Park Kyung-ni-literatuurprys, wat toegeken is aan die Suid-Afrikaanse skrywer en Bookerpryswenner, Damon Galgut.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/3842d7b6-b4b5-4cdb-a537-ad440125c0a7\/ac37ea05-ae7a-4b35-825d-b4e30095a77b\/audio.mp3?in_playlist=263ac7bc-86ab-48ab-a3f7-ad440125c0b0","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/3842d7b6-b4b5-4cdb-a537-ad440125c0a7\/ac37ea05-ae7a-4b35-825d-b4e30095a77b\/image.jpg?t=1749108712&in_playlist=263ac7bc-86ab-48ab-a3f7-ad440125c0b0&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/skrywers-en-boeke\/skrywers-en-boeke-jean-cooper-waar-die-teerpad-ophou-nederlandse-digter-mustafa-stitou","duration":"52:17","published-state":"Published","published-date":"2026-10-14T18:00:00Z","highlight":""},"class_list":["post-171128","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/171128","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=171128"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}