{"id":171155,"date":"2026-10-15T06:40:54","date_gmt":"2026-10-15T04:40:54","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/boland-rugbyskandaal-skeidsregters-bevraagteken-ondersoek\/"},"modified":"2026-10-15T17:47:56","modified_gmt":"2026-10-15T15:47:56","slug":"boland-rugbyskandaal-skeidsregters-bevraagteken-ondersoek","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/boland-rugbyskandaal-skeidsregters-bevraagteken-ondersoek\/","title":{"rendered":"Boland-rugbyskandaal: Skeidsregters bevraagteken ondersoek"},"content":{"rendered":"<p>Boland Rugby se omkoopskandaal is nog lank nie verby nie. SA Rugby het gister voorverhore gehou vir skeidsregters wat dissiplin\u00eare briewe ontvang het oor hulle beweerde kennis van wedstrydknoeiery en omkopery. Minstens twee van hulle bevraagteken nou die bewerings teen hulle. Intussen eis Kaapse Forum groter deursigtigheid, en sekere aspekte van die saak is glo steeds onder die loep van die Valke. Ons praat met Heindrich Wyngaard, uitvoerende voorsitter van Kaapse Forum en die stigter van Mondstuk Media.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Boland Rugby se omkoopskandaal is nog lank nie verby nie. SA Rugby het gister voorverhore gehou vir skeidsregters wat dissiplin\u00eare briewe ontvang het oor hulle beweerde kennis van wedstrydknoeiery en omkopery. Minstens twee van hulle bevraagteken nou die bewerings teen hulle. Intussen eis Kaapse Forum groter deursigtigheid, en sekere aspekte van die saak is glo [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"f09eb39b-686e-4bc6-b785-b4e400ec9daa","podcast-id":"6b2361b7-a3b5-4faa-988d-ae5f00f7e450","podcast-name":"Boland-rugbyskandaal: Skeidsregters bevraagteken ondersoek","title":"op-en-wakker","podcast-description":"Boland Rugby se omkoopskandaal is nog lank nie verby nie. SA Rugby het gister voorverhore gehou vir skeidsregters wat dissiplin\u00eare briewe ontvang het oor hulle beweerde kennis van wedstrydknoeiery en omkopery. Minstens twee van hulle bevraagteken nou die bewerings teen hulle. Intussen eis Kaapse Forum groter deursigtigheid, en sekere aspekte van die saak is glo steeds onder die loep van die Valke. Ons praat met Heindrich Wyngaard, uitvoerende voorsitter van Kaapse Forum en die stigter van Mondstuk Media.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/a0f8c5de-5c25-4f4b-b45f-ae5f00f74b8b\/f09eb39b-686e-4bc6-b785-b4e400ec9daa\/audio.mp3?in_playlist=6b2361b7-a3b5-4faa-988d-ae5f00f7e450","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/a0f8c5de-5c25-4f4b-b45f-ae5f00f74b8b\/f09eb39b-686e-4bc6-b785-b4e400ec9daa\/image.jpg?t=1792074408&in_playlist=6b2361b7-a3b5-4faa-988d-ae5f00f7e450&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/op-en-wakker\/boland-rugbyskandaal-skeidsregters-bevraagteken-ondersoek","duration":"8.5","published-state":"Published","published-date":"2026-10-15T06:40:54.347Z","highlight":""},"class_list":["post-171155","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/171155","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=171155"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}