{"id":171530,"date":"2026-10-21T14:40:00","date_gmt":"2026-10-21T14:40:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/kuns-met-kontant-by-die-woordfees-deel-2\/"},"modified":"2026-10-21T14:40:00","modified_gmt":"2026-10-21T14:40:00","slug":"kuns-met-kontant-by-die-woordfees-deel-2","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/kuns-met-kontant-by-die-woordfees-deel-2\/","title":{"rendered":"Kuns met kontant by die Woordfees (Deel 2)"},"content":{"rendered":"<p>Wat het \u2019n Springbok, \u2019n sanger, \u2019n aktrise en die skandaal van Markus Jooste en Steinhoff met mekaar gemeen? Op die Kuns met Kontant-bank in die RSG-vierkant by die Toyota Stellenbosch Woordfees het vier uiteenlopende w\u00earelde bymekaargekom &#8211; Rugbyheld en sakeman Kobus Wiese, sanger en storieverteller Jak de Priester, aktrise Elzab\u00e9 Zietsman en skrywer James Styan, wat die donker geheime agter Markus Jooste en die Steinhoff-skandaal oopvlek. Van die rugbyveld tot die sakew\u00eareld, van die verhoog tot een van Suid-Afrika se grootste korporatiewe skandale. Wat dryf mense om sukses na te jaag? Wat kos dit om bo uit te kom? En wanneer verander gesonde ambisie in vernietigende gierigheid? &#8216;n Opname van \u2018n regstreekse, onthullende en soms skreeusnaakse gesprek oor geld, roem, risiko en die ware prys van sukses. Want om sukses te behaal is een ding. Om te weet wanneer jy genoeg het, is iets heeltemal anders.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Wat het \u2019n Springbok, \u2019n sanger, \u2019n aktrise en die skandaal van Markus Jooste en Steinhoff met mekaar gemeen? Op die Kuns met Kontant-bank in die RSG-vierkant by die Toyota Stellenbosch Woordfees het vier uiteenlopende w\u00earelde bymekaargekom &#8211; Rugbyheld en sakeman Kobus Wiese, sanger en storieverteller Jak de Priester, aktrise Elzab\u00e9 Zietsman en skrywer James [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"4c6df59e-6c58-41fb-b344-b4ea00d366bc","podcast-id":"9bb89656-de6e-4aee-8255-ad440125c120","podcast-name":"Kuns met kontant by die Woordfees (Deel 2)","title":"spitstyd","podcast-description":"Wat het \u2019n Springbok, \u2019n sanger, \u2019n aktrise en die skandaal van Markus Jooste en Steinhoff met mekaar gemeen? Op die Kuns met Kontant-bank in die RSG-vierkant by die Toyota Stellenbosch Woordfees het vier uiteenlopende w\u00earelde bymekaargekom - Rugbyheld en sakeman Kobus Wiese, sanger en storieverteller Jak de Priester, aktrise Elzab\u00e9 Zietsman en skrywer James Styan, wat die donker geheime agter Markus Jooste en die Steinhoff-skandaal oopvlek. Van die rugbyveld tot die sakew\u00eareld, van die verhoog tot een van Suid-Afrika se grootste korporatiewe skandale. Wat dryf mense om sukses na te jaag? Wat kos dit om bo uit te kom? En wanneer verander gesonde ambisie in vernietigende gierigheid? 'n Opname van \u2018n regstreekse, onthullende en soms skreeusnaakse gesprek oor geld, roem, risiko en die ware prys van sukses. Want om sukses te behaal is een ding. Om te weet wanneer jy genoeg het, is iets heeltemal anders.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/b2bb49a3-e6b5-4ac4-b745-ad440125c117\/4c6df59e-6c58-41fb-b344-b4ea00d366bc\/audio.mp3?in_playlist=9bb89656-de6e-4aee-8255-ad440125c120","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/b2bb49a3-e6b5-4ac4-b745-ad440125c117\/4c6df59e-6c58-41fb-b344-b4ea00d366bc\/image.jpg?t=1792587032&in_playlist=9bb89656-de6e-4aee-8255-ad440125c120&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/spitstyd\/kuns-met-kontant-by-die-woordfees-deel-2","duration":"9:10","published-state":"Published","published-date":"2026-10-21T14:40:00Z","highlight":""},"class_list":["post-171530","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/171530","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=171530"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}