{"id":171541,"date":"2026-10-22T04:00:00","date_gmt":"2026-10-22T04:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/rsg-bekbasaar-dieremaniere-yster-die-mak-tarentaal\/"},"modified":"2026-10-22T04:00:00","modified_gmt":"2026-10-22T04:00:00","slug":"rsg-bekbasaar-dieremaniere-yster-die-mak-tarentaal","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/rsg-bekbasaar-dieremaniere-yster-die-mak-tarentaal\/","title":{"rendered":"RSG Bekbasaar: Dieremaniere &#8211; Yster, die mak tarentaal"},"content":{"rendered":"<p>S3E07: Elsje van Jaarsveld gesels met Irmari Arendt oor &#8216;n baie ongewone huismaat: Yster, die mak tarentaal. Nadat sy ma hom as &#8216;n brose kuiken van net drie dae oud, verwerp het, het Irmari hom ingeneem en grootgemaak. Vandag deel Yster die huis met &#8216;n paar honde, luister gehoorsaam na sy eienaar, geniet dit om op die bed te slaap, en skroom nie om sy stem dik te maak as dinge nie na sy sin is nie. Dit is &#8216;n ongewone verhaal van liefde, lojaliteit en die onvoorspelbare vreugde van ons diereryk.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>S3E07: Elsje van Jaarsveld gesels met Irmari Arendt oor &#8216;n baie ongewone huismaat: Yster, die mak tarentaal. Nadat sy ma hom as &#8216;n brose kuiken van net drie dae oud, verwerp het, het Irmari hom ingeneem en grootgemaak. Vandag deel Yster die huis met &#8216;n paar honde, luister gehoorsaam na sy eienaar, geniet dit om [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"486114cb-3181-4a14-88bb-b4ea00668f8b","podcast-id":"1573e7d1-1ab5-4594-be52-b30700957801","podcast-name":"RSG Bekbasaar: Dieremaniere - Yster, die mak tarentaal","title":"dieremaniere","podcast-description":"S3E07: Elsje van Jaarsveld gesels met Irmari Arendt oor 'n baie ongewone huismaat: Yster, die mak tarentaal. Nadat sy ma hom as 'n brose kuiken van net drie dae oud, verwerp het, het Irmari hom ingeneem en grootgemaak. Vandag deel Yster die huis met 'n paar honde, luister gehoorsaam na sy eienaar, geniet dit om op die bed te slaap, en skroom nie om sy stem dik te maak as dinge nie na sy sin is nie. Dit is 'n ongewone verhaal van liefde, lojaliteit en die onvoorspelbare vreugde van ons diereryk.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/e230fc7f-61a2-4794-880d-b30700957138\/486114cb-3181-4a14-88bb-b4ea00668f8b\/audio.mp3?in_playlist=1573e7d1-1ab5-4594-be52-b30700957801","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/e230fc7f-61a2-4794-880d-b30700957138\/486114cb-3181-4a14-88bb-b4ea00668f8b\/image.jpg?t=1751461297&in_playlist=1573e7d1-1ab5-4594-be52-b30700957801&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/dieremaniere\/rsg-bekbasaar-dieremaniere-yster-die-mak-tarentaal","duration":"23:48","published-state":"Published","published-date":"2026-10-22T04:00:00Z","highlight":""},"class_list":["post-171541","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/171541","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=171541"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}