{"id":171583,"date":"2026-10-22T18:00:00","date_gmt":"2026-10-22T18:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/stinkhout-deur-philip-rademeyer-deel-1\/"},"modified":"2026-10-22T18:00:00","modified_gmt":"2026-10-22T18:00:00","slug":"stinkhout-deur-philip-rademeyer-deel-1","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/stinkhout-deur-philip-rademeyer-deel-1\/","title":{"rendered":"Stinkhout deur Philip Rademeyer (Deel 1)"},"content":{"rendered":"<p>Wat gebeur wanneer \u2019n terugkeer huis toe jou weer met die verlede konfronteer? N\u00e1 sy broer se dood, keer Louw terug na die kleinhoewe van sy kinderjare, waar hy met sy pa Gert herenig word. Ou wonde word oopgekrap soos hulle die waarheid probeer vermy deur mekaar te toets, te blameer en te beledig. Maar die waarheid bruis binne \u2018n enorme witstinkhoutboom, \u2018n dekadeslange getuie van alles wat op di\u00e9 lappie familiegrond gebeur het. Dit is \u2018n storie oor \u2018n pa en seun wat sukkel om mekaar te vind  terwyl hulle rekenskap probeer neem van hulle verlede. Die regisseur is Joanie Combrink. Die rolverdeling sluit in Frank Opperman, Wilhelm van der Walt, Conradie van Heerden, De Klerk Oelofse en Lochner de Kock. STINKHOUT is vir die radio verwerk deur Eben Cruywagen. Dit was Cruywagen se laaste verwerking vir RSG, en die produksie word aan hom opgedra.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Wat gebeur wanneer \u2019n terugkeer huis toe jou weer met die verlede konfronteer? N\u00e1 sy broer se dood, keer Louw terug na die kleinhoewe van sy kinderjare, waar hy met sy pa Gert herenig word. Ou wonde word oopgekrap soos hulle die waarheid probeer vermy deur mekaar te toets, te blameer en te beledig. Maar [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"e470f60a-03a6-43e7-8647-b4e900aef26f","podcast-id":"94f9c8bf-d6b7-4f8e-af0a-ad440125bf01","podcast-name":"Stinkhout deur Philip Rademeyer (Deel 1)","title":"radioteater","podcast-description":"Wat gebeur wanneer \u2019n terugkeer huis toe jou weer met die verlede konfronteer? N\u00e1 sy broer se dood, keer Louw terug na die kleinhoewe van sy kinderjare, waar hy met sy pa Gert herenig word. Ou wonde word oopgekrap soos hulle die waarheid probeer vermy deur mekaar te toets, te blameer en te beledig. Maar die waarheid bruis binne \u2018n enorme witstinkhoutboom, \u2018n dekadeslange getuie van alles wat op di\u00e9 lappie familiegrond gebeur het. Dit is \u2018n storie oor \u2018n pa en seun wat sukkel om mekaar te vind  terwyl hulle rekenskap probeer neem van hulle verlede. Die regisseur is Joanie Combrink. Die rolverdeling sluit in Frank Opperman, Wilhelm van der Walt, Conradie van Heerden, De Klerk Oelofse en Lochner de Kock. STINKHOUT is vir die radio verwerk deur Eben Cruywagen. Dit was Cruywagen se laaste verwerking vir RSG, en die produksie word aan hom opgedra.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/b1f7d9a2-0013-4376-8e84-ad440125befc\/e470f60a-03a6-43e7-8647-b4e900aef26f\/audio.mp3?in_playlist=94f9c8bf-d6b7-4f8e-af0a-ad440125bf01","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/b1f7d9a2-0013-4376-8e84-ad440125befc\/e470f60a-03a6-43e7-8647-b4e900aef26f\/image.jpg?t=1716403380&in_playlist=94f9c8bf-d6b7-4f8e-af0a-ad440125bf01&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/radioteater\/stinkhout-deur-philip-rademeyer-deel-1","duration":"46:13","published-state":"Published","published-date":"2026-10-22T18:00:00Z","highlight":""},"class_list":["post-171583","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/171583","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=171583"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}