{"id":171809,"date":"2026-10-27T08:30:16","date_gmt":"2026-10-27T08:30:16","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/wat-is-funksionele-neurologiese-versteuring-deel-2\/"},"modified":"2026-10-27T08:30:16","modified_gmt":"2026-10-27T08:30:16","slug":"wat-is-funksionele-neurologiese-versteuring-deel-2","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/wat-is-funksionele-neurologiese-versteuring-deel-2\/","title":{"rendered":"Wat is Funksionele neurologiese versteuring? (Deel 2)"},"content":{"rendered":"<p>Funksionele neurologiese versteuring (FND) kan met verskillende neurologiese simptome gepaardgaan, en \u2019n groot invloed op iemand se daaglikse lewe h\u00ea. \u2018n Diagnose kan baie vrae en onsekerheid bring, maar dit hoef nie te beteken dat jou doelwitte en drome tot \u2019n einde kom nie. Catherine Lombard is in Junie 2026 met FND en Ehlers-Danlos-sindroom gediagnoseer, en sy is nou op \u2019n pad van rehabilitasie en aanpassing. Sy het ook besluit om haar ervaring te gebruik om meer bewustheid oor FND te skep, met \u2019n baie besondere doelwit voor haar &#8211; om in 2027 die Midmarmyl te swem. Sy praat oor die pad vorentoe, en wat sy hoop haar verhaal vir ander kan beteken.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Funksionele neurologiese versteuring (FND) kan met verskillende neurologiese simptome gepaardgaan, en \u2019n groot invloed op iemand se daaglikse lewe h\u00ea. \u2018n Diagnose kan baie vrae en onsekerheid bring, maar dit hoef nie te beteken dat jou doelwitte en drome tot \u2019n einde kom nie. Catherine Lombard is in Junie 2026 met FND en Ehlers-Danlos-sindroom gediagnoseer, [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"36fb58b6-428f-43a3-8c7e-b4f000a07ecd","podcast-id":"9409c896-f18e-4f19-838c-afee00a3f7e4","podcast-name":"Wat is Funksionele neurologiese versteuring? (Deel 2)","title":"intussen","podcast-description":"Funksionele neurologiese versteuring (FND) kan met verskillende neurologiese simptome gepaardgaan, en \u2019n groot invloed op iemand se daaglikse lewe h\u00ea. \u2018n Diagnose kan baie vrae en onsekerheid bring, maar dit hoef nie te beteken dat jou doelwitte en drome tot \u2019n einde kom nie. Catherine Lombard is in Junie 2026 met FND en Ehlers-Danlos-sindroom gediagnoseer, en sy is nou op \u2019n pad van rehabilitasie en aanpassing. Sy het ook besluit om haar ervaring te gebruik om meer bewustheid oor FND te skep, met \u2019n baie besondere doelwit voor haar - om in 2027 die Midmarmyl te swem. Sy praat oor die pad vorentoe, en wat sy hoop haar verhaal vir ander kan beteken.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/9e67dbcc-c9a3-40fb-97a6-afee00a3498c\/36fb58b6-428f-43a3-8c7e-b4f000a07ecd\/audio.mp3?in_playlist=9409c896-f18e-4f19-838c-afee00a3f7e4","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/9e67dbcc-c9a3-40fb-97a6-afee00a3498c\/36fb58b6-428f-43a3-8c7e-b4f000a07ecd\/image.jpg?t=1793094298&in_playlist=9409c896-f18e-4f19-838c-afee00a3f7e4&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/intussen\/wat-is-funksionele-neurologiese-versteuring-deel-2","duration":"12:43","published-state":"Published","published-date":"2026-10-27T08:30:16.653Z","highlight":""},"class_list":["post-171809","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/171809","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=171809"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}