{"id":171895,"date":"2026-10-28T14:47:46","date_gmt":"2026-10-28T14:47:46","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/kuns-met-kontant-rhona-van-niekerk-deel-1\/"},"modified":"2026-10-28T14:47:46","modified_gmt":"2026-10-28T14:47:46","slug":"kuns-met-kontant-rhona-van-niekerk-deel-1","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/kuns-met-kontant-rhona-van-niekerk-deel-1\/","title":{"rendered":"Kuns met kontant: Rhona van Niekerk (Deel 1)"},"content":{"rendered":"<p>Hoeveel mense loop nie met &#8216;n droom rond wat hulle jaar n\u00e1 jaar uitstel nie? Omdat die lewe gebeur, die rekeninge betaal moet word en daar altyd iets belangriker is wat eers moet gebeur. Rhona van Niekerk en haar storie is een waarmee baie van ons kan vereenselwig. Sy kom van Bethal in Mpumalanga, het musiek aan die Universiteit van Pretoria studeer, skool gegee en uiteindelik haar eie musiekskool gebou. Vir jare het sy ander mense geleer om te sing en musiek te maak, terwyl haar eie droom om &#8216;n opnamekunstenaar te word op die agtergrond gebly het. Tot sy besluit het om iets daaraan te doen. Sy skryf haar eie musiek, wen &#8216;n sangkompetisie en reik in 2025 haar eerste enkelsnit uit, met die gepaste titel, Leef Jou Rede. Ons gesels oor die moed om eers in \u2018n later fase van jou lewe &#8216;n nuwe rigting in te slaan, die uitdagings van entrepreneurskap, die geld agter &#8216;n musiekloopbaan en die opofferings wat &#8216;n mens soms moet maak om jou drome te verwesenlik.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Hoeveel mense loop nie met &#8216;n droom rond wat hulle jaar n\u00e1 jaar uitstel nie? Omdat die lewe gebeur, die rekeninge betaal moet word en daar altyd iets belangriker is wat eers moet gebeur. Rhona van Niekerk en haar storie is een waarmee baie van ons kan vereenselwig. Sy kom van Bethal in Mpumalanga, het [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"111ff0f5-c753-43c6-a76d-b4f100f39afa","podcast-id":"9bb89656-de6e-4aee-8255-ad440125c120","podcast-name":"Kuns met kontant: Rhona van Niekerk (Deel 1)","title":"spitstyd","podcast-description":"Hoeveel mense loop nie met 'n droom rond wat hulle jaar n\u00e1 jaar uitstel nie? Omdat die lewe gebeur, die rekeninge betaal moet word en daar altyd iets belangriker is wat eers moet gebeur. Rhona van Niekerk en haar storie is een waarmee baie van ons kan vereenselwig. Sy kom van Bethal in Mpumalanga, het musiek aan die Universiteit van Pretoria studeer, skool gegee en uiteindelik haar eie musiekskool gebou. Vir jare het sy ander mense geleer om te sing en musiek te maak, terwyl haar eie droom om 'n opnamekunstenaar te word op die agtergrond gebly het. Tot sy besluit het om iets daaraan te doen. Sy skryf haar eie musiek, wen 'n sangkompetisie en reik in 2025 haar eerste enkelsnit uit, met die gepaste titel, Leef Jou Rede. Ons gesels oor die moed om eers in \u2018n later fase van jou lewe 'n nuwe rigting in te slaan, die uitdagings van entrepreneurskap, die geld agter 'n musiekloopbaan en die opofferings wat 'n mens soms moet maak om jou drome te verwesenlik.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/b2bb49a3-e6b5-4ac4-b745-ad440125c117\/111ff0f5-c753-43c6-a76d-b4f100f39afa\/audio.mp3?in_playlist=9bb89656-de6e-4aee-8255-ad440125c120","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/b2bb49a3-e6b5-4ac4-b745-ad440125c117\/111ff0f5-c753-43c6-a76d-b4f100f39afa\/image.jpg?t=1793198859&in_playlist=9bb89656-de6e-4aee-8255-ad440125c120&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/spitstyd\/kuns-met-kontant-rhona-van-niekerk-deel-1","duration":"8:01","published-state":"Published","published-date":"2026-10-28T14:47:46.553Z","highlight":""},"class_list":["post-171895","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/171895","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=171895"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}