{"id":172156,"date":"2026-11-03T05:40:40","date_gmt":"2026-11-03T03:40:40","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/meer-as-130-000-kanidate-in-verkiesing-sorg-vir-lang-en-dik-stembriewe\/"},"modified":"2026-11-03T11:08:20","modified_gmt":"2026-11-03T09:08:20","slug":"meer-as-130-000-kanidate-in-verkiesing-sorg-vir-lang-en-dik-stembriewe","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/meer-as-130-000-kanidate-in-verkiesing-sorg-vir-lang-en-dik-stembriewe\/","title":{"rendered":"Meer as 130 000 kanidate in verkiesing sorg vir lang en dik stembriewe"},"content":{"rendered":"<p>Ontleders meen die plaaslike verkiesings wat m\u00f4re in Suid-Afrika plaasvind, kan soos die 2024-verkiesing, &#8216;n waterkseidingsverkiesing wees. Mense wat geregistreer is vir spesiale stemme kon reeds gister gaan stem, en kan ook vandag tussen 08:00 en 17:00 gaan stem. Daar is landwyd meer as &#8216;n 136 000 kandidate vir die net meer as 10 000 setels. Dit beteken lang en dik stembriewe wat verwarring kan meebring. Om ons te help, sluit dr. Harlan Cloete, navorsingsgenoot aan die Universiteit van die Vrystaat, by ons aan.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ontleders meen die plaaslike verkiesings wat m\u00f4re in Suid-Afrika plaasvind, kan soos die 2024-verkiesing, &#8216;n waterkseidingsverkiesing wees. Mense wat geregistreer is vir spesiale stemme kon reeds gister gaan stem, en kan ook vandag tussen 08:00 en 17:00 gaan stem. Daar is landwyd meer as &#8216;n 136 000 kandidate vir die net meer as 10 000 [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"84f681a9-af15-4786-94f4-b4f70072259a","podcast-id":"6b2361b7-a3b5-4faa-988d-ae5f00f7e450","podcast-name":"Meer as 130 000 kanidate in verkiesing sorg vir lang en dik stembriewe","title":"op-en-wakker","podcast-description":"Ontleders meen die plaaslike verkiesings wat m\u00f4re in Suid-Afrika plaasvind, kan soos die 2024-verkiesing, 'n waterkseidingsverkiesing wees. Mense wat geregistreer is vir spesiale stemme kon reeds gister gaan stem, en kan ook vandag tussen 08:00 en 17:00 gaan stem. Daar is landwyd meer as 'n 136 000 kandidate vir die net meer as 10 000 setels. Dit beteken lang en dik stembriewe wat verwarring kan meebring. Om ons te help, sluit dr. Harlan Cloete, navorsingsgenoot aan die Universiteit van die Vrystaat, by ons aan.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/a0f8c5de-5c25-4f4b-b45f-ae5f00f74b8b\/84f681a9-af15-4786-94f4-b4f70072259a\/audio.mp3?in_playlist=6b2361b7-a3b5-4faa-988d-ae5f00f7e450","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/a0f8c5de-5c25-4f4b-b45f-ae5f00f74b8b\/84f681a9-af15-4786-94f4-b4f70072259a\/image.jpg?t=1793690119&in_playlist=6b2361b7-a3b5-4faa-988d-ae5f00f7e450&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/op-en-wakker\/meer-as-130-000-kanidate-in-verkiesing-sorg-vir-lang-en-dik-stembriewe","duration":"11.7","published-state":"Published","published-date":"2026-11-03T05:40:40.76Z","highlight":""},"class_list":["post-172156","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/172156","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=172156"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}