{"id":172337,"date":"2026-11-05T18:00:00","date_gmt":"2026-11-05T18:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/seeskulp-deur-marius-de-bruyn\/"},"modified":"2026-11-05T18:00:00","modified_gmt":"2026-11-05T18:00:00","slug":"seeskulp-deur-marius-de-bruyn","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/seeskulp-deur-marius-de-bruyn\/","title":{"rendered":"SEESKULP deur Marius de Bruyn"},"content":{"rendered":"<p>Seeskulp ondersoek \u2019n onverwagse vriendskap en die geheime wat mense van mekaar weerhou. Die gedruis van die see, alledaagse klanke, musiek en stilte skep \u2019n luisterw\u00eareld waarin werklikheid en verbeelding inmekaarvloei. Dit is \u2019n verhaal oor broosheid, aanvaarding en wat gebeur wanneer ons werklik na mekaar luister. Eleanor, \u2019n letterkundedosent met \u2019n terminale breingewas, ontmoet Jonathan, \u2019n eksentrieke jong student, wat \u2019n roman skryf. \u2019n Komplekse vriendskap ontwikkel. Hy vertel haar van sy boek, en sy maak oop oor haar onsekere toekoms. Dan rig Eleanor \u2019n vreemde versoek aan Jonathan wat albei se lewe ingrypend verander&#8230; Die regisseur is Luan Jacobs. Die spelers is Mandi du Plooy Baard, Donovan Peterson, Charlie Bougenoun, Lizelle Pike, Erin Patience en DeWaal Stemmet.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Seeskulp ondersoek \u2019n onverwagse vriendskap en die geheime wat mense van mekaar weerhou. Die gedruis van die see, alledaagse klanke, musiek en stilte skep \u2019n luisterw\u00eareld waarin werklikheid en verbeelding inmekaarvloei. Dit is \u2019n verhaal oor broosheid, aanvaarding en wat gebeur wanneer ons werklik na mekaar luister. Eleanor, \u2019n letterkundedosent met \u2019n terminale breingewas, ontmoet [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"de8348c9-01af-4271-b1a8-b4f70094082e","podcast-id":"94f9c8bf-d6b7-4f8e-af0a-ad440125bf01","podcast-name":"SEESKULP deur Marius de Bruyn","title":"radioteater","podcast-description":"Seeskulp ondersoek \u2019n onverwagse vriendskap en die geheime wat mense van mekaar weerhou. Die gedruis van die see, alledaagse klanke, musiek en stilte skep \u2019n luisterw\u00eareld waarin werklikheid en verbeelding inmekaarvloei. Dit is \u2019n verhaal oor broosheid, aanvaarding en wat gebeur wanneer ons werklik na mekaar luister. Eleanor, \u2019n letterkundedosent met \u2019n terminale breingewas, ontmoet Jonathan, \u2019n eksentrieke jong student, wat \u2019n roman skryf. \u2019n Komplekse vriendskap ontwikkel. Hy vertel haar van sy boek, en sy maak oop oor haar onsekere toekoms. Dan rig Eleanor \u2019n vreemde versoek aan Jonathan wat albei se lewe ingrypend verander... Die regisseur is Luan Jacobs. Die spelers is Mandi du Plooy Baard, Donovan Peterson, Charlie Bougenoun, Lizelle Pike, Erin Patience en DeWaal Stemmet.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/b1f7d9a2-0013-4376-8e84-ad440125befc\/de8348c9-01af-4271-b1a8-b4f70094082e\/audio.mp3?in_playlist=94f9c8bf-d6b7-4f8e-af0a-ad440125bf01","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/b1f7d9a2-0013-4376-8e84-ad440125befc\/de8348c9-01af-4271-b1a8-b4f70094082e\/image.jpg?t=1716403380&in_playlist=94f9c8bf-d6b7-4f8e-af0a-ad440125bf01&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/radioteater\/seeskulp-deur-marius-de-bruyn","duration":"50:09","published-state":"Published","published-date":"2026-11-05T18:00:00Z","highlight":""},"class_list":["post-172337","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/172337","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=172337"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}