{"id":172453,"date":"2026-11-08T09:30:00","date_gmt":"2026-11-08T09:30:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/rand-en-sent-ekonomiese-impak-van-agoa-besluit\/"},"modified":"2026-11-08T09:30:00","modified_gmt":"2026-11-08T09:30:00","slug":"rand-en-sent-ekonomiese-impak-van-agoa-besluit","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/rand-en-sent-ekonomiese-impak-van-agoa-besluit\/","title":{"rendered":"Rand en sent: Ekonomiese impak van AGOA-besluit"},"content":{"rendered":"<p>8 November 2026: Die Suid-Afrikaanse regering is amptelik in kennis gestel van die VSA se voorneme om Suid-Afrika en Rwanda vanaf 1 Januarie 2027 van die handelsvoordele ingevolge die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika (AGOA) uit te sluit. Die program het voorkeurtoegang tot Amerikaanse markte gebied vir sleutelbedrywe in Suid-Afrika &#8211; spesifiek landbou en die motor- en die vervaardingsbedryf. Die VSA s\u00ea Suid-Afrika volg praktyke en beleid wat nie in ooreenstemming met AGOA se toelatingskriteria is nie. Die Amerikaanse regering het verwys na struikelblokke soos handels- en beleggingshindernisse, korrupsie en bedreigings vir Amerikaanse veiligheid. Jody Hendicks praat met ekonoom Johan Els oor die ekonomiese impak wat di\u00e9 belsuit op die ekonomie kan h\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>8 November 2026: Die Suid-Afrikaanse regering is amptelik in kennis gestel van die VSA se voorneme om Suid-Afrika en Rwanda vanaf 1 Januarie 2027 van die handelsvoordele ingevolge die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika (AGOA) uit te sluit. Die program het voorkeurtoegang tot Amerikaanse markte gebied vir sleutelbedrywe in Suid-Afrika &#8211; spesifiek landbou [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"a25427e1-e00f-4b54-8af3-b4fa00f321c5","podcast-id":"809cf151-e4ef-4b57-b98b-ad440125bf1d","podcast-name":"Rand en sent: Ekonomiese impak van AGOA-besluit","title":"rand-en-sent","podcast-description":"8 November 2026: Die Suid-Afrikaanse regering is amptelik in kennis gestel van die VSA se voorneme om Suid-Afrika en Rwanda vanaf 1 Januarie 2027 van die handelsvoordele ingevolge die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika (AGOA) uit te sluit. Die program het voorkeurtoegang tot Amerikaanse markte gebied vir sleutelbedrywe in Suid-Afrika - spesifiek landbou en die motor- en die vervaardingsbedryf. Die VSA s\u00ea Suid-Afrika volg praktyke en beleid wat nie in ooreenstemming met AGOA se toelatingskriteria is nie. Die Amerikaanse regering het verwys na struikelblokke soos handels- en beleggingshindernisse, korrupsie en bedreigings vir Amerikaanse veiligheid. Jody Hendicks praat met ekonoom Johan Els oor die ekonomiese impak wat di\u00e9 belsuit op die ekonomie kan h\u00ea.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/a874ad2d-1eb5-4c76-9dac-ad440125bf13\/a25427e1-e00f-4b54-8af3-b4fa00f321c5\/audio.mp3?in_playlist=809cf151-e4ef-4b57-b98b-ad440125bf1d","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/a874ad2d-1eb5-4c76-9dac-ad440125bf13\/a25427e1-e00f-4b54-8af3-b4fa00f321c5\/image.jpg?t=1746436719&in_playlist=809cf151-e4ef-4b57-b98b-ad440125bf1d&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/rand-en-sent\/rand-en-sent-ekonomiese-impak-van-agoa-besluit","duration":"22:55","published-state":"Published","published-date":"2026-11-08T09:30:00Z","highlight":""},"class_list":["post-172453","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/172453","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=172453"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}