{"id":172591,"date":"2026-11-10T08:30:36","date_gmt":"2026-11-10T08:30:36","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/bloedplasmaskenking-deel-2\/"},"modified":"2026-11-10T08:30:36","modified_gmt":"2026-11-10T08:30:36","slug":"bloedplasmaskenking-deel-2","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/bloedplasmaskenking-deel-2\/","title":{"rendered":"Bloedplasmaskenking (Deel 2)"},"content":{"rendered":"<p>Die meeste mense dink waarskynlik aan bloedskenkings wanneer hulle hoor van die behoefte aan skenkers. Maar daar is nog \u2019n belangrike komponent van menslike bloed wat gebruik word om lewensnoodsaaklike medikasie te vervaardig &#8211; plasma. Dit word onder meer gebruik om immunoglobulienbehandelings te vervaardig vir mense met sekere immuun- en neurologiese toestande. Lizle Meyer leef met Chroniese Inflammatoriese Demi\u00ebliniserende Poliradikuloneuropatie, en is afhanklik van s\u00f3 \u2019n behandeling. Sy beywer haar daarvoor om mense bewus te maak van die verband tussen plasmaskenkings en die pasi\u00ebnte wie se lewe daardeur geraak word. Ons gesels oor waarom plasma so belangrik is, wat tekorte vir pasi\u00ebnte beteken, en hoe skenkers \u2019n verskil kan maak.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die meeste mense dink waarskynlik aan bloedskenkings wanneer hulle hoor van die behoefte aan skenkers. Maar daar is nog \u2019n belangrike komponent van menslike bloed wat gebruik word om lewensnoodsaaklike medikasie te vervaardig &#8211; plasma. Dit word onder meer gebruik om immunoglobulienbehandelings te vervaardig vir mense met sekere immuun- en neurologiese toestande. Lizle Meyer leef [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"1c2216dd-6b4e-410c-98ee-b4fe009b1044","podcast-id":"9409c896-f18e-4f19-838c-afee00a3f7e4","podcast-name":"Bloedplasmaskenking (Deel 2)","title":"intussen","podcast-description":"Die meeste mense dink waarskynlik aan bloedskenkings wanneer hulle hoor van die behoefte aan skenkers. Maar daar is nog \u2019n belangrike komponent van menslike bloed wat gebruik word om lewensnoodsaaklike medikasie te vervaardig - plasma. Dit word onder meer gebruik om immunoglobulienbehandelings te vervaardig vir mense met sekere immuun- en neurologiese toestande. Lizle Meyer leef met Chroniese Inflammatoriese Demi\u00ebliniserende Poliradikuloneuropatie, en is afhanklik van s\u00f3 \u2019n behandeling. Sy beywer haar daarvoor om mense bewus te maak van die verband tussen plasmaskenkings en die pasi\u00ebnte wie se lewe daardeur geraak word. Ons gesels oor waarom plasma so belangrik is, wat tekorte vir pasi\u00ebnte beteken, en hoe skenkers \u2019n verskil kan maak.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/9e67dbcc-c9a3-40fb-97a6-afee00a3498c\/1c2216dd-6b4e-410c-98ee-b4fe009b1044\/audio.mp3?in_playlist=9409c896-f18e-4f19-838c-afee00a3f7e4","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/9e67dbcc-c9a3-40fb-97a6-afee00a3498c\/1c2216dd-6b4e-410c-98ee-b4fe009b1044\/image.jpg?t=1794302718&in_playlist=9409c896-f18e-4f19-838c-afee00a3f7e4&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/intussen\/bloedplasmaskenking-deel-2","duration":"11:44","published-state":"Published","published-date":"2026-11-10T08:30:36.807Z","highlight":""},"class_list":["post-172591","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/172591","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=172591"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}