{"id":172709,"date":"2026-11-12T04:00:00","date_gmt":"2026-11-12T04:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/rsg-bekbasaar-diemaniere-diere-chiropraktyk\/"},"modified":"2026-11-12T04:00:00","modified_gmt":"2026-11-12T04:00:00","slug":"rsg-bekbasaar-diemaniere-diere-chiropraktyk","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/rsg-bekbasaar-diemaniere-diere-chiropraktyk\/","title":{"rendered":"RSG Bekbasaar: Diemaniere &#8211; Diere-chiropraktyk"},"content":{"rendered":"<p>S3E10: Van hondjies wat weer kan loop tot kalfies wat weer kan suig &#8211; dit is waarvan diere-chiropraktisyn, dr. Michiel Opperman, in hierdie episode vertel. Van geliefde huishoudelike troeteldiere tot prestasieperde, kom ontdek hoe spinale gesondheid, subtiele pyntekens en professionele aanpassings &#8216;n dier se lewensgehalte dramaties kan verbeter en selfs nuwe lewe in &#8216;n ouer maat kan blaas. Dr. Michiel vertel ook van die lang pad om &#8216;n diere-chiropraktisyn te word en hoe chiropraktyk vir mense teenoor diere verskil. Dit is &#8216;n kykie na &#8216;n w\u00eareld wat &#8216;n tweede lewe in &#8216;n dier se lewev kan blaas.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>S3E10: Van hondjies wat weer kan loop tot kalfies wat weer kan suig &#8211; dit is waarvan diere-chiropraktisyn, dr. Michiel Opperman, in hierdie episode vertel. Van geliefde huishoudelike troeteldiere tot prestasieperde, kom ontdek hoe spinale gesondheid, subtiele pyntekens en professionele aanpassings &#8216;n dier se lewensgehalte dramaties kan verbeter en selfs nuwe lewe in &#8216;n ouer [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"c39e34c9-4b5f-41c8-9025-b4ff00e7e4e8","podcast-id":"1573e7d1-1ab5-4594-be52-b30700957801","podcast-name":"RSG Bekbasaar: Diemaniere - Diere-chiropraktyk","title":"dieremaniere","podcast-description":"S3E10: Van hondjies wat weer kan loop tot kalfies wat weer kan suig - dit is waarvan diere-chiropraktisyn, dr. Michiel Opperman, in hierdie episode vertel. Van geliefde huishoudelike troeteldiere tot prestasieperde, kom ontdek hoe spinale gesondheid, subtiele pyntekens en professionele aanpassings 'n dier se lewensgehalte dramaties kan verbeter en selfs nuwe lewe in 'n ouer maat kan blaas. Dr. Michiel vertel ook van die lang pad om 'n diere-chiropraktisyn te word en hoe chiropraktyk vir mense teenoor diere verskil. Dit is 'n kykie na 'n w\u00eareld wat 'n tweede lewe in 'n dier se lewev kan blaas.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/e230fc7f-61a2-4794-880d-b30700957138\/c39e34c9-4b5f-41c8-9025-b4ff00e7e4e8\/audio.mp3?in_playlist=1573e7d1-1ab5-4594-be52-b30700957801","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/e230fc7f-61a2-4794-880d-b30700957138\/c39e34c9-4b5f-41c8-9025-b4ff00e7e4e8\/image.jpg?t=1751461297&in_playlist=1573e7d1-1ab5-4594-be52-b30700957801&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/dieremaniere\/rsg-bekbasaar-diemaniere-diere-chiropraktyk","duration":"28:22","published-state":"Published","published-date":"2026-11-12T04:00:00Z","highlight":""},"class_list":["post-172709","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/172709","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=172709"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}