{"id":172744,"date":"2026-11-12T18:00:00","date_gmt":"2026-11-12T18:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/die-oorlogklavier-christien-neser\/"},"modified":"2026-11-12T18:00:00","modified_gmt":"2026-11-12T18:00:00","slug":"die-oorlogklavier-christien-neser","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/die-oorlogklavier-christien-neser\/","title":{"rendered":"DIE OORLOGKLAVIER Christien Neser"},"content":{"rendered":"<p>Dertienjarige James se held is Cheslin Kolbe, en hy wil veel eerder rugby speel as klavier oefen. Sy pa se voorwaarde is duidelik: solank hy rugby speel, moet hy klavierles neem. James verstaan nie die bohaai oor die vals ou klavier nie. Terwyl sy ouers oorsee is, vertel sy ouma Madel hom waarom die ou familieklavier so besonders is. Haar verhaal neem hom terug na September 1900 en die plaas Varkensfontijn, waar drie vroue die klavier teen die Britse magte probeer beskerm. Skielik het die gehate oefensessies \u2019n heel ander betekenis. Die drama is grootliks op familie-oorlewerings gebaseer. Beethoven se F\u00fcr Elise en die tradisionele Ierse liedjie, Molly Malone, help om die twee tydperke van mekaar te onderskei. Frieda van den Heever behartig die regie. Die rolverdeling sluit Rolanda Marais, Nelia Gerber, Jacques Bessenger, Kay Smith, Eben Schoeman, Joanie Combrink en Sebastian Swanepoel in.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dertienjarige James se held is Cheslin Kolbe, en hy wil veel eerder rugby speel as klavier oefen. Sy pa se voorwaarde is duidelik: solank hy rugby speel, moet hy klavierles neem. James verstaan nie die bohaai oor die vals ou klavier nie. Terwyl sy ouers oorsee is, vertel sy ouma Madel hom waarom die ou [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"5864fba5-0f70-4db0-9146-b4ff00e8c405","podcast-id":"94f9c8bf-d6b7-4f8e-af0a-ad440125bf01","podcast-name":"DIE OORLOGKLAVIER Christien Neser","title":"radioteater","podcast-description":"Dertienjarige James se held is Cheslin Kolbe, en hy wil veel eerder rugby speel as klavier oefen. Sy pa se voorwaarde is duidelik: solank hy rugby speel, moet hy klavierles neem. James verstaan nie die bohaai oor die vals ou klavier nie. Terwyl sy ouers oorsee is, vertel sy ouma Madel hom waarom die ou familieklavier so besonders is. Haar verhaal neem hom terug na September 1900 en die plaas Varkensfontijn, waar drie vroue die klavier teen die Britse magte probeer beskerm. Skielik het die gehate oefensessies \u2019n heel ander betekenis. Die drama is grootliks op familie-oorlewerings gebaseer. Beethoven se F\u00fcr Elise en die tradisionele Ierse liedjie, Molly Malone, help om die twee tydperke van mekaar te onderskei. Frieda van den Heever behartig die regie. Die rolverdeling sluit Rolanda Marais, Nelia Gerber, Jacques Bessenger, Kay Smith, Eben Schoeman, Joanie Combrink en Sebastian Swanepoel in.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/b1f7d9a2-0013-4376-8e84-ad440125befc\/5864fba5-0f70-4db0-9146-b4ff00e8c405\/audio.mp3?in_playlist=94f9c8bf-d6b7-4f8e-af0a-ad440125bf01","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/b1f7d9a2-0013-4376-8e84-ad440125befc\/5864fba5-0f70-4db0-9146-b4ff00e8c405\/image.jpg?t=1716403380&in_playlist=94f9c8bf-d6b7-4f8e-af0a-ad440125bf01&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/radioteater\/die-oorlogklavier-christien-neser","duration":"60:40","published-state":"Published","published-date":"2026-11-12T18:00:00Z","highlight":""},"class_list":["post-172744","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/172744","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=172744"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}