{"id":173244,"date":"2026-11-23T08:30:46","date_gmt":"2026-11-23T08:30:46","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/wie-sorg-vir-die-ouers-van-kinders-met-outisme-deel-1\/"},"modified":"2026-11-23T08:30:46","modified_gmt":"2026-11-23T08:30:46","slug":"wie-sorg-vir-die-ouers-van-kinders-met-outisme-deel-1","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/wie-sorg-vir-die-ouers-van-kinders-met-outisme-deel-1\/","title":{"rendered":"Wie sorg vir die ouers van kinders met outisme? (Deel 1)"},"content":{"rendered":"<p>Wanneer \u2019n kind met outisme gediagnoseer word, is daar dikwels baie aandag aan die kind se behoeftes: die terapie, die skole, die ondersteuning en die verskillende maniere waarop die kind gehelp kan word. Maar wat gebeur met die ouer wat elke dag saam met daardie kind deur die lewe stap? Die ouer wat soms snags huil, wat die teleurstelling moet verwerk wanneer \u2019n kind verwerp word, of wat \u2019n gesinsuitstappie kanselleer omdat daar vrees is vir hoe die situasie dalk kan verloop. Erika Potgieter het uit haar eie ervaring as mamma van Amory, wat op die outismespektrum is, besef hoe belangrik dit is dat ouers nie alleen voel nie. Sy praat oor die emosionele reis van ouers met \u2019n kind op die outismespektrum.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Wanneer \u2019n kind met outisme gediagnoseer word, is daar dikwels baie aandag aan die kind se behoeftes: die terapie, die skole, die ondersteuning en die verskillende maniere waarop die kind gehelp kan word. Maar wat gebeur met die ouer wat elke dag saam met daardie kind deur die lewe stap? Die ouer wat soms snags [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"b809919c-b4e2-404e-9143-b50b00937ad2","podcast-id":"9409c896-f18e-4f19-838c-afee00a3f7e4","podcast-name":"Wie sorg vir die ouers van kinders met outisme? (Deel 1)","title":"intussen","podcast-description":"Wanneer \u2019n kind met outisme gediagnoseer word, is daar dikwels baie aandag aan die kind se behoeftes: die terapie, die skole, die ondersteuning en die verskillende maniere waarop die kind gehelp kan word. Maar wat gebeur met die ouer wat elke dag saam met daardie kind deur die lewe stap? Die ouer wat soms snags huil, wat die teleurstelling moet verwerk wanneer \u2019n kind verwerp word, of wat \u2019n gesinsuitstappie kanselleer omdat daar vrees is vir hoe die situasie dalk kan verloop. Erika Potgieter het uit haar eie ervaring as mamma van Amory, wat op die outismespektrum is, besef hoe belangrik dit is dat ouers nie alleen voel nie. Sy praat oor die emosionele reis van ouers met \u2019n kind op die outismespektrum.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/9e67dbcc-c9a3-40fb-97a6-afee00a3498c\/b809919c-b4e2-404e-9143-b50b00937ad2\/audio.mp3?in_playlist=9409c896-f18e-4f19-838c-afee00a3f7e4","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/9e67dbcc-c9a3-40fb-97a6-afee00a3498c\/b809919c-b4e2-404e-9143-b50b00937ad2\/image.jpg?t=1795424246&in_playlist=9409c896-f18e-4f19-838c-afee00a3f7e4&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/intussen\/wie-sorg-vir-die-ouers-van-kinders-met-outisme-deel-1","duration":"8:55","published-state":"Published","published-date":"2026-11-23T08:30:46.21Z","highlight":""},"class_list":["post-173244","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/173244","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=173244"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}