{"id":173374,"date":"2026-11-24T20:10:00","date_gmt":"2026-11-24T20:10:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/geestesgesondheid-stories-en-drama-word-deel-van-helingsproses\/"},"modified":"2026-11-24T20:10:00","modified_gmt":"2026-11-24T20:10:00","slug":"geestesgesondheid-stories-en-drama-word-deel-van-helingsproses","status":"publish","type":"podcast-clips","link":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/potgooisnitte\/geestesgesondheid-stories-en-drama-word-deel-van-helingsproses\/","title":{"rendered":"Geestesgesondheid: Stories en drama word deel van helingsproses"},"content":{"rendered":"<p>24 November 2026: Lizelle de Bruin praat met dr. Antoinette Wilson oor narradrama, \u2019n kreatiewe benadering tot terapie waar stories en drama gebruik word om mense te help om emosies te verken en moeilike lewenservarings te verwerk. Dr. Wilson verduidelik hoe ons dikwels deur die stories wat ons oor onsself en ons ervarings vertel, gevorm word, en hoe narradrama nuwe perspektiewe kan help ontsluit. Hulle gesels ook oor hoe hierdie benadering veral jongmense kan help om emosionele veerkragtigheid te ontwikkel, hulleself beter te verstaan en nuwe moontlikhede vir groei te ontdek.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>24 November 2026: Lizelle de Bruin praat met dr. Antoinette Wilson oor narradrama, \u2019n kreatiewe benadering tot terapie waar stories en drama gebruik word om mense te help om emosies te verken en moeilike lewenservarings te verwerk. Dr. Wilson verduidelik hoe ons dikwels deur die stories wat ons oor onsself en ons ervarings vertel, gevorm [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"featured_media":0,"template":"","meta":{"_acf_changed":false,"podcast-clip-id":"c91f87e5-efa9-4d2a-960c-b50b00e42b8d","podcast-id":"88dd8a21-1b65-4967-92b0-ad440125b759","podcast-name":"Geestesgesondheid: Stories en drama word deel van helingsproses","title":"geestesgesondheid","podcast-description":"24 November 2026: Lizelle de Bruin praat met dr. Antoinette Wilson oor narradrama, \u2019n kreatiewe benadering tot terapie waar stories en drama gebruik word om mense te help om emosies te verken en moeilike lewenservarings te verwerk. Dr. Wilson verduidelik hoe ons dikwels deur die stories wat ons oor onsself en ons ervarings vertel, gevorm word, en hoe narradrama nuwe perspektiewe kan help ontsluit. Hulle gesels ook oor hoe hierdie benadering veral jongmense kan help om emosionele veerkragtigheid te ontwikkel, hulleself beter te verstaan en nuwe moontlikhede vir groei te ontdek.","audio-url":"https:\/\/traffic.omny.fm\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/36a2e0a9-c822-4ecc-9e57-ad440125b750\/c91f87e5-efa9-4d2a-960c-b50b00e42b8d\/audio.mp3?in_playlist=88dd8a21-1b65-4967-92b0-ad440125b759","image-url":"https:\/\/www.omnycontent.com\/d\/clips\/8f7208d2-db6e-4bfa-85b5-ad3d00776f1f\/36a2e0a9-c822-4ecc-9e57-ad440125b750\/c91f87e5-efa9-4d2a-960c-b50b00e42b8d\/image.jpg?t=1716403005&in_playlist=88dd8a21-1b65-4967-92b0-ad440125b759&size=Medium","published-url":"https:\/\/omny.fm\/shows\/geestesgesondheid\/geestesgesondheid-stories-en-drama-word-deel-van-helingsproses","duration":"42:57","published-state":"Published","published-date":"2026-11-24T20:10:00Z","highlight":""},"class_list":["post-173374","podcast-clips","type-podcast-clips","status-publish","hentry"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips\/173374","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/podcast-clips"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/types\/podcast-clips"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.rsg.co.za\/rsg-fm\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=173374"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}